(1813 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 4
Vervolg van Boek 3


(1942 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 5
Vervolg van Boek 4


(1973 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 6
Vervolg van Boek 5


(1857 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 7
Vervolg van Boek 6


(1852 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 8
Vervolg van Boek 7


(1655 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 9
Vervolg van Boek 8


(1782 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
`Huishouding van God - Boek 3
Vervolg vanaf Boek 2. Gedetaileerde beskrywing van die tye en omstandighede voor die Noagitiese vloed, met beskrywing van die hele vloedstreek.


(298 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Gawes uit die Hemel (Uittreksels)
Hier volg uittreksels uit bogenoemde boek, waarin kwelvrae uit die Bybel behandel word deur ons Verlosser, Jesus Christus.


(1297 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Biskop Martin - Die ontwikkeling van `n siel in die hiernamaals
Hierdie verhaal speel af gedurende die 1800`s in die hiernamaals af, waar ons Meester hierdie arme siel onderrig en lei op sy pad.


(711 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Saturnus
Fisie en geestelike beskrywing van die planeet Saturnus en sy drie ringe, met beterking tot plantelewe, dierelewe, gielgrafie en inwoners


(845 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
DIE NATUURLIKE SON
Aankondigings oor ons son en haar natuurlike omstandighede, deur die innerlike woord ontvang deur Jakob Lorber.


(488 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Twaalf Ure
Elke uur sal pynlik eerlik wees, tot heel aan die einde toe, waar die leser diep binne-in homself sal moet kyk. Hy moet sy eie verlore hart en sy plek in die lewe ondersoek.


(1607 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Groot Evangelie van Johannes - Boek 10
Vervolg van Boek 9


(310 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die drie dae in die Tempel
Toe Jesus 12 jaar oud was, het Hy vir drie dae vermis geraak na hulle terugkeer vanaf Jerusalem. Lees die verstommende verhaal van hierdie twaalfjarige Godsmens in die tempel en hoe Hy hierdie geveinste farriseërs op hulle neuse laat kyk het.


(911 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Aarde en Maan
In hierdie diktaat, gegee aan Jakob Lorber deur die innerlike woord, beskryf ons Vader aan hom die innerlike werking van die Aarde, die werking van die atmosferiese sfere daarbo, asook hoe plant, dier en mens funksioneer om `n totale geheel te vorm. Hier leer ons die aarde ken as `n lewende entiteit, met innerlike organe wat byna ooreenstem met die van lewende wesens op aarde.

Ook verskaf ons Vader verdere inligting rakende die geestelike deel van die aarde, die gestorwe geeste, luggeeste, mensesiele, en die gebonde geeste in die inwendige aarde. Die werking ten opsigte van die verwekking van mense word breedvoerig behandel. Die siel en wese van Satan word beskryf, ook hoe hy ontstaan het, hoe hy gebind is en wat sy uiteindelike lotsbestemming sal wees.

Die tweede deel handel oor die maan, sy geaardheid en voorkoms, sy doel as opleidingskool vir onvoltooide geeste. Verstommende openbaringe word gemaak oor die wesens wat die maan se afgewende deel woon. Ook waarom hulle in hierdie strafkolonie opleiding moet ontvang.




(1780 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Jeug van Jesus
Voorwoord
Behalwe die verhaal oor die geboorte in Betlehem en die vlug na Egipte word daar in die Bybel geen verdere besonderhede vermeld oor die kinderjare van Jesus nie.
Hierdie boek handel oor die wonderbaarlike gebeurtenisse wat voor, tydens en net na die geboorte plaagesvind het, ook die verdere voorvalle in en om die gesin van Josef en Maria, eers in Egipte en later in Nasaret tot aan die twaalfde lewensjaar van Jesus, op dikwels ontroerende wyse geskilder.
Die leser van die boek beleef die vrome, nederige en tegelykertyd Goddelike uitstraling van die gesin. Die lieftalligheid en wonderlike wysheid van die jong Kind Jesus, die toewyding en liefdevolle sorg en erns van sowel Josef en Maria maak `n diep indruk. Dadelik voelbaar is ook die verwarring en verbasing, ook onder die seuns van Josef, wat deel uitmaak van die gesin waarin homself `n Goddelike geheim blyk te openbaar. Met die jeug evangelie word aan ons `n belangrike oud-Christelike en terselfdertyd historiese dokument van onskatbare waarde teruggegee.


(1207 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Geestelike Son - Boek 2
`n Vervolg op die vorige boek, Die Geestelike Son - Boek 1, waar ons in verskillende sfere van engele geneem word, om die lewe in die hiernamaals te sien.


(229 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Oor die drumpel van die DOOD
`n Kykie in die hiernamaals van verskeie mense op hul sterfbeddens en hul opname in die geestesryk hierna.


(1191 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Van die Hel tot die Hemel - Boek 1
Hoe Robert Blum begelei was ná sy liggaamlike dood

Die tweeledige werk van Die Hel tot die Hemel beskryf nie net die ontwikkelingsweg van `n gees aan die ander kant uitvoerig nie, maar roer daarby die diepste probleme van die menslike bestaan aan. Dit gee aan die leser oortuigende antwoorde op die lastige vrae oor die lewe en is `n ware openbaring van die geheime van die lewe na die dood. Ons lees oor die verdere ontwikkelingsweg van Robert Blum (1804-1848), `n man wat in sy aardse lewe as politikus bekendheid geniet het en lid was van die Duitse Nasionale Parlement te Frankfurt. In 1848 word hy weens sy linkse idees en aktiewe leidingewende deelname aan `n gewapende opstand in Wenen standregtelik doodgeskiet.


(1207 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Van die Hel tot die Hemel - Boek 2
Hoe Robert Blum begelei was ná sy liggaamlike dood
Op 19 Desember 1849 word met die opskrywe van die tweede deel begin.


(1091 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Geestelike Son - Boek 1
Die geestelike son is die ongrypbare ewige lewe, wat steeds nuut uit die Oerbron, die goddelike liefde ontspring en in alle wêreldsfere aan die gedagtes van God vorm en bestendigheid verleen.
Dié leerboek oor die omstandighede in die hiernamaals, voer ons as`t ware na tien geestesfere, wat beteken dat ons in die innerlike gesigsveld van tien verskillende geestelike wesens tree, wat eens op hierdie aarde in `n stoflike liggaam geleef het. Hulle insig het gestalte gekry, deur die graad van hulle liefde tot die hemelse Vader. Hierdie geestesfere is weliswaar aan mekaar verwant, maar is desondanks gevorm deur die eie aard van hulle sielswêreld. By die binnetree, deur die leser, in die sfere van hierdie tien geeste, waaronder die apostels Petrus, Markus, die profeet Daniël, die siener Swedenborg en ten slotte Johannes as toonbeeld van liefdeswysheid, ontsluit hulle `n geestelike beeld van oorweldigende grootte en wydheid.


(287 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Geheime van die Natuur
Die huidige natuurwetenskappe het deur ontdekkings en uitvindings byna by die grens gekom van wat hulle, deur middel van moderne tegnieke, in die natuurgebeure kan ondersoek.
Lorber ontvang egter ook (naas ander groot werke met religieuse inhoud) enkele kleinere werke oor die natuurgebeure.
In dié boek is stukke opgeneem uit “Himmelsgaben', 'Die Vlieg', 'Der Grossglockner' en 'Naturzeugnisse'. Die daarin vasgelegde natuurwetenskaplike beskrywings kry tegelykertyd `n natuur-geestelike uitleg en lei die leser na die volledig vergeestelike wêreldbeeld, soos die groot werke van Lorber uit `n onuitputlike volheid skets. Die boek sal hopelik `n wegwyser wees na daardie hoog geïnspireerde geestesgoedere, wat die mens, wat na insig en waarheid strewe, die Liefde en Wysheid van God en die wonders van Sy skeppings idees op `n verhelderende wyse openbaar!


(111 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Genesing deur Sonlig
Jesus gee in hierdie boek die mees ongelooflike genesende middels vir alle kwale by die mens. Hy werk slegs op die lewende siel, wat dan self die geoordeelde liggaam moet genees.


(64 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Die Brief van Paulus aan die gemeente in Laodicea
In Kolossense word gewag gemaak van `n brief wat Paulus aan die gemeente in Laodicea geskryf het. Hier is die brief, en u sal self kan sien waarom die vroeëre kerkvaders, die Rooms-Katolieke nie hierdie brief wou insluit in die Bybel nie.


(444 Kb)
JACOB LORBER - AFRIKAANS
Bybeltekste en hul verborge betekenis
Hierdie boek handel oor verskeie Bybeltekste uit die Nuwe Testament waar Jesus Self die verklarings daarvan gee. Hy ontleed elke vers tot in sy diepste geestelike betekenis.

Hierdie inligting sal van onskatbare waarde wees vir enige student in `n Bybelstudiegroep. Vir die eerste keer kry ons nou werklik lering van die Meester Self, oor die diepere betekenis van Sy grootse verlossingsdaad aan die kruis. As u hierdie 37 verse saam met Hom deurgewerk het, sal u ook in staat wees om die dieper geestelike betekenis van die res van u Bybel te begryp.

Verstommend is die geweldige klem wat Jesus daarop lê om nie net lesers van die Woord te wees nie, maar daders van die Woord. Baie boeke is van geen nut, indien die naasteliefde nie prakties uitgevoer word nie.