(124 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 23 - Die Geregtigheid en Barmhartigheid van God
Die mens word gebore op aarde, dit is in sonde; want al die gevallenes is of was materie. Hoogmoed was die oorsaak van ons val, liefdeloosheid het gevolg. Telkens begaan ons ook weer `n misstap.
Dit klink weliswaar pessimisties, maar `n berouvolle hart word deur God vergewe, want Jesus het vir ons die hele sondelas op Hom geneem en aan die kruis daarvoor betaal.
Ons kan dus weer in liefde lewe teenoor God en die naaste.
Ons mag Jesus Christus ewig liefhê, en in Hom ons Vader, as die Verlosser van al ons skuld, wanneer ons Hom om vergewing vra.


(85 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 24 - U het tog `n Vader!
Die Vader het ons onuitspreeklik lief, Sy Liefde verlang vurig na ons liefde, al vanaf onse afvalligheid in die allereerste begin. Weet dan dat ons ook die Vader gelukkig maak deurdat Sy kind wil wees en Hom lief te hê uit heel ons hart en met al ons sinne.
Roep God aan as Vader in Jesus, vra Hom en bid dan innig vol vertroue:
"Vader, U Wil geskied".


(123 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 25 - Siekte en Leed
Aan die kruis het Jesus geroep: "Ek het dors", dors na die hele mensdom, wie Hy wou verlos, maar Hy het slegs gal en asyn gekry.
En as u alle aardse hoop prysgegee het en u alleen aan God wy, neem Hy Self u lot in Sy Hande en Hy sal u red uit alle nood, want Sy Liefde omvat u.


(98 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 26 - Geestelike Nood
Ware liefde word, in verhouding tot die totale mensdom, weinig beoefen, waardeur dit hier op aarde geestelik maar `n erger duistere toestand geword het. Want dat die mens hier op aarde die taak het om sy siel te vervolmaak, kom daardeur nou ook by byna niemand meer op nie. En so bly die groot geestelike nood bestaan.


(86 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 27 - Die Onse Vader
As u bid, gebruik dan nie `n stortvloed van woorde, soos die heidene dit doen nie; want hulle meen dat hulle deur hulle baie woorde verhoor word. Doen nie soos hulle nie, want u Vader weet wat u nodig het voordat u Hom daarom gevra het.
So moet u bid:


(202 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 28 - Die Geheim van Menswees
God Self openbaar aan ons die sin en die doel van ons aardse bestaan, en van die hele skepping volgens die Belofte in Johannes 14.21


(192 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 29 - God self openbaar die geheim van GOLGOTHA aan ons
"Niemand kom na die Vader toe, behalwe deur My nie"
Hierdie belangrike woorde van Jesus maak duidelik dat slegs Hy die poort is tot die Vader, wat onvermoeid besig is om die gedagtes van die mense op Hom te rig, in Wie Hy Homself beliggaam het om hulle te verlos en te red.


(205 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 30 - Liggaam – Siel – Gees
Opheldering oor die nog dikwels voorkomende onduidelikheid betreffende die drie wesensdele van die mens.


(110 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 31 - Oorsprong van die Bose
Waar kom die bose vandaan? Was dit `n oorspronklike goddelike skepping, of `n gevolg van die wilsvryheid?
Baie mense stel steeds weer die vraag: "Waar kom die bose vandaan?" - en hulle glo dat die bose uit God afkomstig is omdat volgens hulle alles uit God afkomstig is.


(136 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 32 – Reïnkarnasie
Wanneer u na die suiwer waarheid verlang, sal Ek u nooit aan dwaling prysgee nie. En waar dit u aan die korrekte kennis ontbreek en u self `n verkeerde voorstelling maak, daar sal Ek Self vir u opheldering verskaf - omdat Ek nie wil hê dat u denke foutief moet wees nie.


(184 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 33 - Die Innerlike Stem
Die binnelei in die waarheid deur Sy Gees, is `n barmhartigheidsgeskenk vir elke mens wat deur self te wil, in die staat van geestelike rypheid binnegegaan het, wat die voorwaarde is vir die ontvang van geestelike gawes


(160 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 34 - Vrae oor die Wêreldruim
Beskou ons die skepping as uitdrukking van `n geestelik/materiële konflik, dan sien ons dat ons die plek wat aan ons toegewys is nie mag verlaat nie. Hier kom die omstandighede voor waarvoor ons aangepas is en waarop ons geestelike groei slegs kan en bevogtig moet word en waarom die lewe van `n mens, al ver bokant die uiterlike materie verhewe, hoër staan as alle sonne en planete saam van `n hele heelalsfeer (hulsenglobe).


(115 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 35 - Beproewings -versoekings - besetenheid – beskerming
Daarmee samehangend waarsku Hy ons vir dwalinge en inbeeldende beïnvloeding deur Sy teenstander


(138 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 36 - Die Hemelliggame
Saam met die gedeelte "God Self los vrae op oor die wêreldruim", verskaf "Die hemelliggame" ons heelwat insig en `n blik in die heelal. Die tweede deeltjie is meer geestelik gerig: Die waarom en die aard van die hemelliggame en hulle oneindige verskeidenheid, aardse en geestelike substansies; wesens op ander hemelliggame.


(140 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 37 - Verstand - Kennis – Insig
In hierdie geskrif word die begrippe verstand, kennis en insig nie vanuit `n wêreldlike - maar vanuit `n goddelike standpunt getoon en verklaar.


(121 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 38 - Antwoorde op vrae Deel 1
In die twee deeltjies, 'Antwoorde op vrae' word `n aantal vrae, wat in ons op sou opkom, beantwoord.


(149 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 39 - Antwoord op vrae -Deel 2
God Self verskaf opheldering oor vrae wat `n mens kan besighou.


(281 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 44 - Die siel in die hiernamaals: Deel 1-3
Dit is `n onmeetlike barmhartigheid om met `n suiwere geestelike kennis in die hiernamaals te kan ingaan, want dit beteken soveel as om `n helder ligkleed te dra wat oor alles heen sy lig uitstraal en verder versprei. Daarom lê daar in die openbaringe van die Meester en in Sy woord `n enorme krag, wat in staat is om die sterkste mure, dit wil sê, die valse geloofsleer te laat omval.


(175 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 43 - God en die Kerke – Deel 2
Vervolg van eerste gedeelte.


(91 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 41 - God spreek ook nog vandag
God Self het deur profete en dissipels beloof om by ons te bly deur SY woord, tot in alle ewigheid. Heel weinig mense glo egter dat hulle God en Skepper, hulle Vader van ewigheid, ook nog hedendaags deur Sy profete en dienaars tot hulle wil spreek.


(118 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 40 - Aanmanings en waarskuwings
Hierdie deel spoor ons aan om die goeie weg te (bly) gaan en van hieruit ook andere te help, hulle waarsku teen misleiding en aanvalle van die teenstander. God gee riglyne, aanmanings en waarskuwings vir ons lewenswandel, `n weg met Hom as Doel.


(166 Kb)
BERTHA DUDDE
Boek 42 - God en die Kerke - Deel 1
Die onverskilligheid teenoor die waarheid is `n verskynsel wat gepaardgaan met die groot onrypheid van baie menslike siele. Slegs die suiwer waarheid voer die mens tot die doel van sy bestaan, naamlik die vereniging met God, want Hyself is die Waarheid.


(116 Kb)
NALIZE ROETS/ neé VAN WYK
BOODSKAPPE AAN NALIZE VANAF AUGUSTUS 2013
Skryf, Nalize, omdat EK IS wat EK IS jou opdrag gee. Skryf aan MY Volk in verdrukking en verstooiing. 'n Nuwe volk sal hulle wees oor 'n dag of twee (in die gees) wanneer Ek hulle bymekaarmaak soos 'n kudde wat teen die aand moet huiswaarts keer.


(146 Kb)
NALIZE ROETS/ neé VAN WYK
NAG VAN SMARTE
Verdere insig oor wat Suid-Afrikaners te wagte kan wees in die tyd wat voorlê, soos ontvang deur die Innerlike Woord van Vader.


(165 Kb)
NALIZE ROETS/ neé VAN WYK
OPENBARINGE AAN NALIZE VAN WYK
'n Reeks openbaringe aan Nalize deur die Innerlike Woord.