Boodskap No 7 aan Lukaas op 30 Augustus 2013

Skryf Lukaas skryf, EK IS wat EK IS beveel jou, alhoewel hierdie woorde ernstig en skrikwekkend vir jou is om te skryf, skryf en vrees nie en moet ook nie verskrik wees nie, Lukaas, My volk moet weet! Ek sal die opdrag om te vlug vir almal van julle gee en aan diegene wie Ek uitgekies het om julle te lei, elkeen op sy tyd en plek. Wanneer die bevel om te vlug kom, MOET JULLE GAAN, en kyk nie links of regs of agter julle nie. Dit sal die grootste toets van julle geloof wees wanneer dood en verwoesting julle van alle kante sal omring; soek dus met julle hele hart om slegs vorentoe te kyk in voortdurende gebed en smeking tot My, EK IS wat EK IS deur My Seun JaHshua. Moenie dink of stilstaan oor die dood en verwoesting wat rondom julle sal wees wanneer julle vlug na die plekke wat Ek vir julle gereed gehou het nie. Sommige van julle sal gelei word na ander plekke as wat julle gedink het om te gaan. Ek het reeds My Engele uitgestuur na daardie plekke om julle op julle paaie wat julle gedink het om te neem, te onderskep en om dit te verander. Julle moet julle harte vir My in absolute geloof oopmaak! Moet nie na die vernietiging rondom julle kyk nie, want dit sal meer wees as wat julle verstand, weg van My af, sal kan dra. Baie sal struikel en na hierdie vernietiging kyk en so groot sal hul skok wees oor hierdie gruwels, dat hulle die reis sal mis en vasgevang sal word in die dood en verwoesting wat sal kom. Dit sal 'n tyd van lewende dooies wees - hulle wat na hierdie vernietiging gekyk het, sal wees soos dooies met geen rede oor in hul gedagtes nie, as gevolg van die gruwels van die tye wat julle sal oorval. Laat julle gedagtes nie wees op enige van diegene wat geloof verloor en agter julle val nie, daar is niks wat julle sal kan doen nie, julle sal moet aandruk vorentoe! Ek sal die paaie vir julle oopmaak deur die hordes bose kinders van Gam deur, die verslindende sprinkane wat oor hierdie land sal sprei, op soek na die vernietiging en vertering van julle vlees. Soos wat dit was met Lot, so sal dit moet wees met julle, neem net wat julle nodig het vir hierdie reis en draai nie om in gedagte of daad, sodra hierdie reis begin nie, want die oomblik wat julle dit sal doen, sal die paaie sluit wat Ek vooraf bepaal het vir julle. Ek sal julle ore sluit vir dit wat rondom julle sal wees gedurende hierdie tyd van vlug, sodat daardie gruwels julle nie van julle reis afwend nie. Wanneer Ek julle ore gesluit het, begeer nie om hulle weer oop te maak nie, want wanneer julle dit sal doen, sal julle oorval word deur die demoniese magte wat deur hierdie bose kinders van Gam, met die magtige stem van boosheid en kwaad wat skreeuend en gillend van hul monde sal uitgaan. Julle moet in aanhoudende gebed tot My wees deur My Seun en nie vir een oomblik huiwer nie. Rus nou Lukaas, Ek weet hierdie woorde het veroorsaak dat jou hart siek geword het as gevolg van jou liefde vir My volk. Ek IS wat EK IS, huis van Israel, EK IS sal met julle wees deur al hierdie dinge.