HOE STERK IS JOU GELOOF?
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 18

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30.

Hoofstuk 18
Word meester van jou omstandighede.
02/02/2008 om 14h00
As julle handel volgens wat die Skrif sê waar is, sal julle STERK GELOOF verkry. As julle leer om dit te doen, sal julle nie die slagoffers word van omstandighede nie, maar die meester daarvan. Kyk, julle kan al hierdie dinge waarvan Ek, Elohim gepraat het, op hierdie oomblik kry. Julle hoef nie te wag totdat julle eendag in die hemel is nie. Die dinge waarvan Ek praat is wat Ek Messias gesê het Ek gekom het om vir julle te gee. Ek het gekom dat julle lewe in oorvloed kan hê. Ek, Elohim, wil hê dat julle in hierdie lewe reeds daarvan moet geniet. Julle kan dit alles besit, omdat Ek dit vir julle gun, maar daar is sekere beginsels waarvolgens dit ontvang moet word. As julle dit nie ontvang volgens die beginsels wat Ek neergelê het nie, dan het julle dit nie van My, julle Vader, ontvang nie.
Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205