NATUURKATASTROFE
NALIZE ROETS/ neƩ VAN WYK

Hoofstuk 2

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20.

Hoofstuk 2

 

Doen My Wil en jy sal lewe sê Ek herhaaldelik, maar bring dit nou met nuwe krag aan My kleintjies, want in gehoorsaamheid aan My voedsel-riglyne sal jy beklee word met die wit kleed van reinheid en Liefde en jy sal lewe.

 

Ek roep julle, kom, My kleines. Kom vind nou al skuiling in My woorde, want jul volstaan nog maar net die treë van ‘n pasgebore kind in geloof en sal binnekort die voetstappe volkome in My rig. Dank My nou al vir die genade wat bewys gaan word, want dit is onmeetlik en heerlik vir die kind wat My taal van Liefde leer verstaan. Ek spreek tot jul, sodat jul kan lewe voor My aangesig.

 

Ek verlang na jul jubelsange soos My Israel saam met Dawid en Salomo van ouds. Weer sal Ek jul in My tempel versadig dat jul kan juig in My heiligheid. Amen.

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205