Biskop Martin - Die ontwikkeling van `n siel in die hiernamaals
JACOB LORBER - AFRIKAANS

Hoofstuk 205

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206.

- Hoofstuk 205 -

TUISKOMS VAN DIE HEMELSE GESELSKAP. N DAAD VAN GENADE. BESOEK AAN DIE GALERYE IN MARTIN SE HUIS. DIE PAD NA DIE STAD VAN GOD. HEERLIKE ONTMOETING EN VERWELKOMING.

Binne `n oomblik is ons terug in Martin se huis. Daar word ons ontmoet deur die nou heeltemal gereinigde badgaste, wat hulself aan My voete gooi en smeek om genade en barmhartigheid, wat hulle in die volste maat ontvang. Martin met al sy gaste, vriende en broers, staan vir die eerste keer onder leiding van My op die galerye van sy huis. Hier is `n deur oop na die oggend en `n heerlike pad lei na die heilige Stad van God. By hierdie deur word Martin ontmoet deur al die ander dissipels en met Maria, Josef, Dawid, Moses, Abraham, Noag, Henog, Adam en Eva en ook al die ander aartsvaders en profete, wat hom almal met groot vriendelikheid groet as `n nuwe burger van My stad. Martin se oë is nou ten volle geopen en sy ware saligheid begin nou eers hier. So ver wou Ek julle My leiding in die hiernamaals van Biskop Martin wys. As Ek julle verder wou neem, sal julle beswaarlik in staat wees om dinge te verstaan en ons sal dan nooit tot `n einde kom nie.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205