EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 110

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

BOODSKAPPE 109 EN 110

Boodskap No 109 aan Lukaas van Hout op 6 Desember 2013

Het Ek julle nie gesê dat Ek julle liefdevolle Vader is nie? Liefdevol, genadig en barmhartig is My Naam, EK IS wat EK IS. Ek hoor die angs van julle harte! Ek weet van die groot begeerte wat julle het om My woorde te hoor van My Heilige Gees en om My woorde te skryf of om My woorde te spreek wat My Heilige Gees begeer om aan julle te gee! Ek weet van die afguns en die jaloesie en die griewe wat baie van julle in julle harte koester teen hulle wat My wil doen en hulle deur wie Ek My woorde spreek deur te praat of te skryf vir My, ja vir My, EK IS wat EK IS!! EK WEET! Ek weet dat julle verlang na My woorde vanuit hierdie huis van Israel in Suid-Afrika, EK WEET! As julle My maar met julle hele hart wil begeer en as julle maar alles wil oorgee wat julle besit, selfs julle lewens aan My, EK IS wat EK IS, dan sal julle vind dat Ek reeds My woorde deur My Heilige Gees op en in julle harte gegee het om te spreek en te skryf vir My in My Naam! Ek verlang en begeer grootliks om hierdie dinge te doen, al hierdie dinge wat julle van My vra! EK IS wat EK IS en EK IS wat EK IS is alreeds hier, as julle My sal soek met julle hele hart en alles oorgee aan My, EK IS wat EK IS! EK IS!

 

Boodskap No 110 aan Lukaas van Hout op 7 Desember 2013

EK IS wat EK IS het is jou gebede gehoor dat jy woorde soek van My in hierdie tyd. Ja, Ek het jou gebede verhoor. Vertel My volk, My kinders, My huise van Israel, en My Dogters van Sion van Suid-Afrika ja, vertel hulle dat hierdie, hierdie ander huise van Israel regdeur die hele wêreld, hulle verraai het deur die leiers van hulle nasies. Ja, die leiers van hulle nasies en die beroemdes in hierdie nasies, vanaf die geringste tot die belangrikste in hulle nasies en regoor die hele wêreld het hulle vir My en vir julle verraai, My kinders, My huise van Israel en My dogters van Sion in Suid-Afrika. Hulle het My en julle verraai en het Barabbas gekies. Nou sal al die dinge gebeur soos wat Ek, EK IS wat EK IS eerstens gespreek en bevestig het deur My profete en tweedens deur hulle wat die profete bevestig het deur die woorde wat Ek, EK IS wat EK IS aan hulle gegee het deur My Heilige Gees om te bevestig en om die wêreld te waarsku. Nou sal hierdie dinge gebeur. Groot is My ontsteltenis teenoor hulle wie My, EK IS wat EK IS verraai het en groot is My ontsteltenis teenoor hierdie verraaiers wie My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in Suid-Afrika woon, verraai het. Ja, groot is My ontsteltenis dat hulle weereens vir Barábbas gekies het. Nou sal hulle wie vir My en julle, My kinders, My huise van Israel, en My Dogters van Sion in Suid-Afrika verraai het, ja, nou sal die wêreld tot die volle betekenis en die volle begrip kom van die tweesnydende swaard van My liefde. Vir hulle wat in My glo, Ek IS wat EK IS JaHshua, in My en My woord, geskrewe, lewend en gesproke, sal die swaard verdedig, uitsuiwer en regverdig maak. Vir hulle wat My verraai het, My woord, geskrewe, lewend en gesproke en My volk, My kinders, My huise van Israel, en My Dogters van Sion van Suid-Afrika verraai het, ja al hierdie wat My en My volk verraai het, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion van Suid-Afrika, al hierdie verraaiers sal ten volle tot die besef kom en verstaan, met `n vinnige en groot en verskriklike wee, wat die ander kant van hierdie dubbele tweesnydende swaard is. Ja, hierdie swaard, hierdie tweesnydende swaard is die swaard van My woord, geskrewe, lewend en gesproke, 'n swaard van geregtigheid wat Ek, EK IS wat EK IS nou aan My leër van die hemel beveel om voor te berei vir hierdie stryd teen die magte van die duisternis tesame met en vir My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion van Suid-Afrika. Sê vir hulle dat hulle, die ander huise van Israel regdeur die wêreld, almal van hulle wie My vergeet het, EK IS wat EK IS, hul Vaders vergeet het en hulle broeders vergeet het en My wet vergeet het en hul volk vergeet het en al die beloftes wat Ek aan hulle gemaak het deur die eeue heen, ja almal van hulle, verblind deur hul gierigheid en die begeerte vir wêreldse begeerlikhede en hul eiegemaakte afgodery van hulself, ja, almal van hulle het My en My volk, My kinders, My huise van Israel en My Dogters Sion van Suid-Afrika verraai. Ja, sê vir hulle en skryf My woorde aan hierdie verraaiers, ja, skryf al die woorde wat My Heilige Gees jou nou beveel om te skryf, skryf en verklaar aan hierdie verraaiers: Nou sal al die dinge gebeur soos wat Ek, EK IS wat EK IS gespreek het en eerstens bevestig het deur My profete en tweedens deur hulle wie die profete deur die eeue heen bevestig het. Nou sal hierdie dinge gebeur. Groot is My ontsteltenis met die wêreld, ja, Ek, EK IS wat EK IS, groot is My ontsteltenis dat hulle weer vir Barabbas gekies het bo My, Ek IS wat EK IS JaHshua, ten spyte van die talle waarskuwings en profesieë regdeur die eeue. Nou sal die wêreld tot die besef kom van die betekenis en die volle begrip van die tweesnydende swaard van My liefde. Vir hulle wat glo, sal hierdie swaard verdedig en vir diegene wie My en My kinders verraai het, My huise van Israel en My Dogters van Sion van Suid-Afrika, ja almal van hulle, hulle sal die betekenis en die volle begrip van hierdie ander kant van hierdie dubbele tweesnydende swaard leer ken. Ja, hierdie swaard, My swaard, EK IS wat EK IS, die tweesnydende swaard is die swaard van My woord, lewend, geskrewe en gesproke, 'n swaard van geregtigheid wat Ek, EK IS wat EK IS nou My leërskare beveel om te begin voor te berei saam met en vir My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in die lande van Suid-Afrika woon. Ja die opdrag is gegee om voor te berei om die woorde te vervul, al die woorde van die profete wat Ek, JA EK, EK IS wat EK IS met hul harte gespreek het deur My Heilige Gees om hierdie woorde van waarskuwing te spreek en te skryf, al hierdie woorde, tot by die kleinste jota sal My leërskare nou voorberei om dit te vervul. Nie een van hierdie verraaiers sal gespaar word nie, nee, nie een sal gespaar word nie, omdat hulle My uitgetart het. Hierdie baie, baie maande het Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob en alles wat is, was en sal wees, ja Ek, die EK IS wat EK IS het die wêreld gewaarsku met My laaste waarskuwings deur hierdie dienskneg wat die woorde opskryf wat My Heilige Gees plaas op en in sy hart om My woorde te skryf. Ja Ek, EK IS wat EK IS het die wêreld gewaarsku van hierdie tye wat gaan kom en nie net deur hierdie dienskneg nie, maar deur baie, baie ander regoor die hele wêreld het Ek, EK IS wat EK IS die wêreld gewaarsku, My laaste waarskuwings teen hierdie keuses wat die wêreld gemaak het, was hul keuse van Barábbas. Uitdagend het hulle Barabbas gekies bo My, Ek IS wat EK IS JaHshua. Uitdagend het hulle My in My aangesig vervloek en nie net vir My nie, maar My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in die lande van Suid-Afrika woon. Hulle het My vervloek, My bespot en My in My aangesig uitgedaag en deur My aangesig, almal van julle, My kinders, My huise van Israel en My Dogters van Sion wat in die lande van Suid-Afrika woon, het hulle My uitgedaag, My vervloek en My bespot. Hierdie waarskuwings het nie begin met hierdie dienskneg nie, hierdie waarskuwings het begin met My profete van ouds tot by die huidige profete, wie Ek, EK IS wat EK IS na Suid-Afrika gestuur het. Hierdie profete het die werk begin om die wêreld te waarsku en om My oorblyfsel voor te berei vir die groot taak wat nou voor hulle lê, terwyl hulle gereedstaan om Egipte te verlaat en die beproewing van My vuur van My Heilige Gees in die gesig staar wat hulle 'n heilige nasie vir My sal maak vir My finale planne vir die wêreld. Ja hierdie klein oorblyfsel van My huise van Israel en My Dogters van Sion van Suid-Afrika sal verrys uit hierdie beproewing van vuur, 'n heilige volk, 'n volk wat nie in staat is tot sonde nie en 'n volk waaruit My lig sal skyn. Hierdie lig sal sterker skyn in hierdie kinders, hierdie volk, My volk van hierdie huise van Israel en My Dogters van Sion, meer as in enige ander. In daardie dae en in daardie tyd sal al hierdie huise van Israel en al hierdie dogters van Sion wat in die lande van Suid-Afrika woon, een huis van Israel en een Dogter van Sion word. In daardie dae en in daardie tyd sal hierdie klein oorblyfsel, ja, hierdie klein oorblyfsel, hierdie klein Huis van Israel en hierdie klein Dogter van Sion, na vore kom uit hierdie geestelike woestyn van Sinai, kragtig in die geloof, My geloof waarmee Ek, EK IS wat EK IS hul harte, hulle gedagtes en hulle geeste mee sal deurdring. Hulle, ja hulle, hierdie klein oorblyfsel Huis van Israel en hierdie klein oorblyfsel Dogter van Sion sal vervolmaak word deur My eie hand, EK IS wat EK IS. Hierdie Huis van Israel en hierdie Dogter van Sion, wat Ek uitverkies het voordat die aarde was, het Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS gekies as gevolg van die groot geloof wat in hul harte woon, hierdie Huis van Israel en hierdie Dogter van Sion sal na vore kom uit hierdie woestyn Sinai as die reuse in hierdie wêreld en in hierdie wêreld sal hierdie klein oorblyfsel Huis van Israel en hierdie klein oorblyfsel Dogter van Sion die wêreld wakker maak vir My, My Naam en alles wat EK IS, EK IS wat EK IS.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205