EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 129

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 129 aan Lukaas van Hout op 3 Januarie 2014

Herhaling van boodskap 127 as gevolg van weiering van die Huis van Israel om na Farao te gaan

"Diegene onder julle wat My wil doen en My stem hoor deur hierdie woorde, laat julle harte nie ontsteld word en julle geloof nie beproef word nie, weet dat daar 'n vyeboom is wat groei, want EK, JA EK, EK IS WAT EK IS HET HIERDIE BOOM MET MY EIE HAND GEPLANT!

Met My eie hand het Ek hierdie boom geplant en met My eie hand het Ek hierdie boom doelbewus verbloem en dit onder julle versteek sodat dit nie gevind sal word nie alvorens die tye aanbreek wat Ek gekies het om hierdie boom aan julle te openbaar!"

"Laat julle harte nie ontsteld word en julle geloof nie beproef word nie!"

"Laat julle harte nie ontsteld word en julle geloof nie beproef word nie!"

"Laat julle harte nie ontsteld word en julle geloof nie beproef word nie, want Ek het julle belowe dat EK IS met julle is, nou en elke enkele oomblik van elke dag is Ek met julle in alle dinge!"

"Sewe dae was aan My Huis van Israel binne en buite die grense van My Suid-Afrika gegee om My wil te doen, soos wat Ek My Huis van Israel beveel het om te doen deur die woorde wat Ek aan julle gegee het deur hierdie dienskneg aan wie My Heilige Gees bevel gegee het tot en in hierdie hart om My woorde aan julle te skryf, ja MY WOORDE wat deur My Heilige Gees aan hierdie dienskneg beveel is om aan julle te skrywe, My Huis van Israel binne en buite die grense van My Suid-Afrika.”

"Sewe dae is deur My toegestaan, julle liefdevolle Vader en julle Skepper, sewe dae was deur My toegestaan om te sien of My Huis van Israel My woorde na Farao sal neem soos wat Ek beveel het."

"Sewe dae was toegestaan deur My, JULLE LIEFDEVOLLE VADER en JULLE SKEPPER."

"Sewe dae was deur My toegestaan om te sien of julle saam met My sal staan, EK IS wat EK IS, ja, sewe dae was verleen om te sien of julle saam met My in die geloof sal staan, soos wat Ek hierdie Huis van Israel beveel het om vir My as 'n toets van hulle geloof te doen."

"Is julle nog steeds so blind en so doof vir My dat julle nie kan verstaan of dat julle geen tyd afstaan om te verstaan dat Ek en My leërskare hierdie einste oomblik gereedstaan om daardie dinge in vervulling te laat gaan waarop julle wag nie?"

"Weer sê Ek aan julle, Huis van Israel, Ek en My leërskare staan gereed om in hierdie einste oomblik daardie dinge waarop julle wag, in vervulling te laat gaan!"

"Julle arrogansie en eiegeregtigheid in julle onwilligheid om in julle geloof in My woord op te staan, openbaar julle harte aan My as 'n opstandige en hardnekkige Huis van Israel, deur julle eie onwilligheid om na nie My te luister en nie My wil te doen nie en so verhoed julle julle verlossing deur My!"

"Julle het My en My volk verraai as gevolg van julle arrogansie en eiegeregtigheid in die ontkenning van hierdie woorde aan My volk en in julle onwilligheid om saam met My in julle geloof op te staan en My wil te doen!

"Ek spreek nie van hulle wat na My woorde geluister het en die wat My woorde gelewer het soos wat Ek hierdie Huis van Israel beveel het om vir My te doen nie."

"Sommige het My woorde aan Farao gegee, alhoewel hulle min is."

"As hierdie Huis van Israel nie nou vir My in die geloof sal opstaan nie, dan sal Ek nie vir hierdie Huis van Israel in hierdie tye opstaan om daardie dinge te doen wat Ek belowe het om te doen nie."

"Julle moet weet en my ernstig verstaan, Huis van Israel, soos wat Ek van ewigheid tot ewigheid leef, soos wat Ek leef voordat daar 'n begin was en verder as dit wat `n einde het, soos wat Ek leef, EK, JA EK, SKEPPER VAN ALLE DINGE, EK, JA EK! EK IS WAT EK IS, SAL EK ANDER VIND EN MY BELOFTES DEUR HULLE VERVUL!"

"Ja, Ek sal ander vind en My beloftes deur hulle vervul!"

"Wat! Dink julle dat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, dink julle dat Ek nie nuwe omstandighede volgens My woord kan of sal skep om hierdie beloftes, sowel as My profesieë, in vervulling te laat gaan nie?"

"Wat! Dink julle dat Ek nie nuwe leiers onder My volk en onder die kinders van Gam kan of sal kies om daardie profesieë in vervulling te laat gaan vir die tyd wat nog moet aanbreek nie?"

"Ek kan en Ek sal, as julle nie saam met My sal staan nie, Huis van Israel, Ek kan en Ek sal as julle nie in geloof by My sal staan en My woorde aan Farao oordra soos wat Ek beveel het nie!"

"As julle, Huis van Israel, nie wil doen soos wat Ek opdrag gegee en beveel het nie, dan sal Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, ja EK, die enigste EK IS WAT EK IS, dan sal Ek die vervulling van hierdie profesieë vir nog 'n tyd vertraag om diegene uit My volk en uit die kinders van Gam op te wek om die toneel weer op te stel vir 'n toekomende tyd, vir die vervulling van My woorde deur My Profete, soos wat Ek gespreek het!”

"My wil en My woorde sal in vervulling gaan, maar dit sal slegs vervul word vir hulle wat waarlik begeer om die heilige volk te word wat Ek so begeer om van hulle te maak!"

"My wil en My woorde sal vervul word, maar dit sal slegs vervul word vir 'n volk wat gereed is om van slawerny bevry te word en gereed is om hulself af te skei van hierdie wêreld en wat My en slegs My en My wil sal soek, deur My lewende, geskrewe en gesproke woorde!"

"Onthou julle nie julle voorvaders nie?"

"Spreek My woord nie van julle voorvaders nie?"

"Selfs julle voorvaders het van My geweet en het vir meer as vierhonderd jaar na My uitgeroep vir hulle verlossing uit die hand van Farao!"

"Ek het met hulle gespreek soos wat Ek nou met julle spreek, luister na My woorde en glo dat Ek en My leërskare gereed is om julle te verlos, as julle maar net My woorde wil ontvang en saam met My in die geloof sal staan en die woorde sal spreek of skryf wat Ek beveel het om te doen!”

"Dit is dieselfde toets wat Ek aan julle voorvaders gegee het toe Ek vir Moses gestuur het om vir My te spreek met daardie Huis van Israel en met daardie Farao in daardie dae en in daardie tyd."

"Deur My wil te doen, soos wat Moses en Aäron deur My beveel is, het die volk van My Huis van Israel vir Moses en Aaron geglo en toe daardie Huis van Israel saam met My in die geloof gestaan het deur Moses en Aaron, toe eers het Ek myself aan Farao en die land van Egipte geopenbaar en My volk verlos volgens My beloftes, soos wat Ek nou gereed is om te doen vir julle, hierdie Huis van Israel in My Suid-Afrika!”

"Ja, Ek en My leërskare staan gereed om die woorde van die profete te vervul, as julle maar net na My sal luister, My wil doen, in My sal glo en vertrou, EK IS wat EK IS, want Ek staan gereed om julle te verlos!"

"Vir die wat in My glo, vir die wat My vertrou, vir die wat gereedstaan om My wil te doen en vir die wat hulle geloof in My geplaas het om hulle te verlos uit hierdie moderne land van Egipte en slegs vir hulle sal Ek die woorde vervul wat Ek gespreek het deur My profete en boodskappers, ja slegs vir hulle sal hierdie profesieë in vervulling gaan!”

"Groot is My teleurstelling in julle, o Huis van Israel, groot is My teleurstelling in julle vir die versuim om saam met My te staan in julle geloof in My, om op My te vertrou om My wil te doen, groot is My teleurstelling in julle!"

"Neem kennis en verstaan, dat as julle nie saam met My, julle Skepper kan of wil staan nie, as julle nie saam met My kan of wil staan nie, dan sal Ek nie saam met julle staan nie."

"Ek sê vir julle, Huis van Israel, Ek sê nou vir julle, daar was meer regverdiges in Sodom as in hierdie Huis van Israel wat My aanhoudend faal in hul uittarting in My aangesig as gevolg van hul rebelse en arrogante, hardkoppige eiegeregtigheid!”

"Onthou, Huis van Israel, Ek het julle as 'n wag opgestel, waak nou en doen My wil, want as julle nie by My kan of wil staan in die geloof en as julle nie My wil sal doen nie, dan sal hierdie tye uitgestel word na die toekoms."

"Neem kennis en verstaan, hierdie Huis van Israel in My Suid-Afrika, neem kennis en verstaan, dat as julle nie by My in die geloof kan of wil staan en My wil doen nie, dan sal Ek hierdie Huis van Israel in My Suid-Afrika, ja, Ek sal hierdie Huis van Israel verantwoordelik hou vir elke sterfte in My volk en die bloed van elke sterfte in My volk sal Ek van die hand van hierdie Huis van Israel eis!”

"Ja, elke sterfte, elke wee, elke lyding van My volk sal Ek van die hand van hierdie Huis van Israel eis in die dag van oordeel."

"Neem kennis en verstaan, hierdie Huis van Israel in My Suid-Afrika, neem kennis en verstaan dat dit in die dag van oordeel beter sal gaan met Sodom en Gomorra, as met hierdie eiegeregtige, arrogante Huis van Israel, wat voortdurend blindheid en doofheid van My woorde nastreef, so duister het hul bose harte vir My geword in hul strewe na 'n nasie vir hulle eie selfsugtige begeertes en luste en nie na die heilige nasie wat Ek begeer om aan hulle te gee en saam met hulle te bou nie.”

"Neem kennis en verstaan dat as julle nie kan of wil staan saam met My, julle Skepper nie, as julle nie kan of wil staan saam met My nie, dan sal Ek hierdie Huis van Israel skei, soos wat Ek dit met julle voorvaders gedoen het in die tye van die eerste egskeiding van daardie Huis van Israel, so sal Ek dit ook doen aan hierdie Huis van Israel in My Suid-Afrika wat My so versaak!”

"Tog sal Ek met julle pleit soos 'n liefdevolle Vader, as gevolg van hulle wat met alle opregtheid van hart en siel bid vir hierdie Huis van Israel, tog sal Ek met julle pleit soos 'n liefdevolle Vader!"

"Tog sal Ek met julle spreek as julle liefdevolle Vader om hierdie waarhede met julle hele hart en siel te soek, as gevolg van hulle wat met alle opregtheid van hart en siel vir hierdie Huis van Israel bid, tog sal Ek met julle as julle liefdevolle Vader spreek om hierdie waarhede met julle hele hart en siel te soek!”

"Julle moet nou ywerig soek, ja soek nou ywerig na hierdie waarhede deur My Heilige Gees in My Naam, EK IS wat EK IS, JaHshua, soek nou na hierdie waarhede, Huis van Israel, JULLE MOET NOU HIERDIE WAARHEDE SOEK!"

"As julle hierdie waarhede sal soek, dan sal Ek hierdie waarhede aan julle openbaar, soos wat Ek julle beloof het!"

"Ek sal hierdie waarhede aan julle openbaar deur My Heilige Gees, sodat Ek julle kan verlos, soos wat Ek julle belowe het deur die vele profete wat deur die eeue aan julle gestuur is; selfs nou in hierdie tyd het Ek My profete en boodskappers aan julle gestuur, sodat Ek julle kan verlos soos wat Ek julle belowe het as julle maar na hierdie waarhede sal soek en My wil sal doen!”

"Ja Ek het die sommiges gesien wat My wil in hierdie dinge gedoen het en ja, Ek het die vele gebede gehoor van die paar in hierdie Huis van Israel wat daarna soek om My wil te doen in hierdie dinge, alhoewel hulle min is."

"Ek sê nou vir julle, hierdie Huis van Israel, Ek sê nou vir julle, dat as gevolg van hierdie paar, Ek julle nog sewe dae sal gee om My wil te doen soos wat Ek julle beveel het deur die woorde wat My Heilige Gees beveel het tot en in die hart van hierdie dienskneg om aan julle te skrywe; en Ek beveel nou hierdie dienskneg om hierdie boodskap te herhaal vir julle, Huis van Israel in My Suid-Afrika, luister hierna, na My woorde, luister na hierdie woorde en doen My wil!

Boodskap No 127 aan Lukaas van Hout op 26 Desember 2013

Julle sal My betuig as My Heilige Volk

"Ek het jou gebede gehoor dat jy op soek is na groter begrip vir hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna."

"Neem kennis en verstaan dat die woorde wat deur My Heilige Gees op jou hart beveel is om vir My te skryf aan My Huis van Israel en My Dogter van Sion, Ek IS wat EK IS, weet en verstaan dat hierdie woorde slegs gegee kan word op die tye en in die plekke van My keuse vir die vervulling van My planne en My doelwitte vir My Huis van Israel en My Dogter van Sion in hierdie volk, My volk Suid-Afrika."

"Nou kan jy hierdie woorde skryf soos wat My Heilige Gees tot en in jou hart beveel om hierdie woorde te skryf, so sal jy skryf, want voordat EK My volk sal verlos, moet hulle eers getoets word om te sien of hulle in hulle geloof by My sal staan al dan nie."

"As My Huis van Israel, wie so geliefd en gekoester word deur My, nie kan of nie wil staan by My in hul geloof nie, dan is dit vir My onmoontlik om hulle te verlos, want hulle harte sal nie in staat wees om hierdie verlossing te dra teen die bose leërskare in daardie tye en die tye daarna nie."

"Hulle geloof sal nie voldoende wees om in My te glo nie en al wat EK grootliks begeer om te doen en sal doen vir My Huis van Israel en My Dogter van Sion in daardie tye wat kom en die tye daarna, daarin sal hulle geloof so swak wees in My, hulle liefdevolle Vader, EK IS wat EK IS, om in My te glo en wat Ek grootliks begeer om vir die Huis van Israel en My Dogter van Sion binne die grense van My volk Suid-Afrika te doen."

"Nooit sal My hand, die hand van hulle liefdevolle Vader, ooit 'n volk verlos wat swak in die geloof is nie, wetende dat dit tot hul eie ondergang sou lei, veral hierdie Huis van Israel en hierdie Dogter van Sion wie so deur My gekoester en geliefd is in My Suid-Afrika."

"As My Huis van Israel nie nou in hul geloof saam met My sal kan staan nie, dan sal My Huis van Israel in daardie tye en die tye wat nog moet kom, van My af wegdraai en My Huis van Israel in hierdie volk, My Suid-Afrika, sal afvallig raak soos wat baie reeds begin het om te doen."

"Aan My Huis van Israel, aan My Dogter van Sion binne die grense van My Suid-Afrika, skryf aan hulle met die grootste liefde, ja, met die grootste liefde, skryf hierdie woorde, My woorde, die woorde van My, ja Ek, EK IS wat EK IS, skryf hierdie woorde wat My Heilige Gees jou tot en in jou hart beveel om aan My Huis van Israel te skryf, aan My Dogter van Sion, SKRYF MY WOORDE MET DIE GROOTSTE LIEFDE!"

"Luister na My deur hierdie woorde, My Huis van Israel!"

"Luister na My deur hierdie woorde, My Dogter van Sion!"

"Luister na My stem deur hierdie woorde!"

"Maak julle harte oop om hierdie woorde te hoor!"

"Soek My stem in hierdie woorde deur My Heilige Gees wat julle harte sal open om My stem te hoor deur hierdie woorde, ja hierdie woorde, My woorde, beveel tot en in die hart van hierdie dienskneg om aan julle te skryf!"

"Huis van Israel, Dogter van Sion!"

"Huis van Israel, Dogter van Sion!"

"Huis van Israel, Dogter van Sion!"

"Luister na My, Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS JaHshua! Ek, JA Ek, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, LUISTER NA MY DEUR HIERDIE WOORDE!"

"Die tyd het nou aangebreek, ja nou het die tyd aangebreek vir julle, My Huis van Israel en Dogter van Sion, nou het die tyd vir julle aangebreek om te begin om My te betuig, julle liefdevolle Vader, EK IS wat EK IS, ja, die tyd het nou aangebreek om My te betuig, EK IS wat EK IS, aan die leiers, aan al die leiers van julle volk."

"Nou het die tyd aangebreek om My te betuig, EK IS wat EK IS!"

"Nou het die tyd aangebreek om My te betuig, EK IS wat EK IS!"

"Nou het die tyd aangebreek om My te betuig, EK IS wat EK IS aan die leiers van julle volk!"

"Betuig My soos wat Ek Moses opdrag gegee het om My te betuig voor Farao, betuig My!"

"Betuig My aan julle volk op enige wyse waartoe julle in staat is, betuig My, betuig My, My Huis van Israel en Dogter van Sion, betuig My in elke stad, in elke dorp, op enige plek waar mense woon waartoe julle in staat is om MY te betuig, betuig My, BETUIG MY DEUR DIE NAAM, DIESELFDE NAAM WAT EK AAN MOSES GEGEE HET, DIE NAAM VAN EK IS WAT EK IS, BETUIG ME!"

"Spreek, skryf en op enige wyse waartoe julle in staat is, vertel aan almal van hulle dat julle My Huis van Israel en My Dogter van Sion is!"

"Vertel almal van hulle dat julle My Huis van Israel en Dogter van Sion is wat aan My behoort, ja aan My, EK IS wat EK IS!"

"Vertel almal van hulle dat julle My Huis van Israel en die Dogter van Sion is oor wie Ek jaloers is!"

"Vertel en betuig aan almal van hulle dat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS JaHshua! Ek, JA Ek, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, vertel en betuig aan almal van hulle dat Ek, die EK IS wat EK IS julle gestuur het EN JULLE BEVEEL HET om My te betuig aan almal van hulle in hierdie volk, My volk, My Suid-Afrika en dat Ek beveel dat My Huis van Israel bevry sal word om My te volg en om My wil te doen, soos wat Ek julle onderrig en beveel het deur almal wat Ek deur al julle geslagte heen gestuur het tot op hierdie dag; Huis van Israel, BETUIG MY!"

"Julle moet nie nou of ooit vrees om My wil te doen nie!"

"Moses en Aaron was maar twee mense wat vreesloos voor Farao gaan staan het en hierdie selfde dinge betuig het, en in My Naam, en in My Naam, EK IS wat EK IS, het Moses en Aaron dieselfde dinge, naamlik My wil, vreesloos gedoen, soos wat Ek julle nou opdrag gee om My wil te doen!"

"My Huis van Israel in My Suid-Afrika is baie meer as hierdie twee en My Huis van Israel in Suid-Afrika ken reeds My woorde en My geskrifte in hierdie verband!"

"Soos wat Ek leef en soos wat EK was en soos wat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS altyd sal wees, vertel Ek julle nou dat Ek saam met julle sal wees soos wat Ek saam met Moses en Aäron en al My knegte was, deur al die geslagte van die mens, SAL EK MET JULLE WEES, om julle harte te versterk, om julle geloof te verhoog, om julle moed te vermeerder, om aan julle geduld te gee, al hierdie dinge sal Ek vir julle sal doen deur die krag van MY HEILIGE GEES wat julle reeds voorberei vir hierdie finale toets van julle geloof in My voordat hierdie, die tye wat moet kom, sal aanbreek."

"Met die grootste geloof, met die grootste moed, met die grootste geduld en met die grootste liefde wat Ek aan julle sal gee deur My Heilige Gees, Ek, EK IS wat EK IS, sal julle die krag kry om My te betuig aan almal van hulle, Ek, EK IS wat EK IS en My wil vir My Suid-Afrika, soos wat julle weet dat My wil sal wees deur hulle wie Ek deur die eeue heen gestuur het."

"Met die grootste geloof, met die grootste moed, met die grootste geduld en met die grootste liefde sal julle, My Huis van Israel, My wil betuig aan My Huis van Israel in hierdie volk, My volk, My Suid-Afrika! "

"Dit moet so wees, vir My planne en My doelwitte, MOET DIT SO WEES!"

"Dit moet so wees, sodat hierdie volk, My volk, My Suid-Afrika en al die volke van die wêreld sal weet dat My Huis van Israel in My Suid Afrika woon en dat My Huis van Israel My wil doen, en dat My Huis van Israel opstaan vir My en My sonder vrees betuig in My Naam, EK IS wat EK IS!"

"Dit moet so wees!"

"Dit moet julle verklaring wees, Huis van Israel en Dogter van Sion; dit moet julle verklaring en julle lewende testament van julle geloof in My wees aan die volke van die wêreld!"

"Dan sal al die woorde van die profete in vervulling gaan, wanneer Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS geopenbaar word aan al hierdie profete regdeur die geslagte van die mens, tot op hierdie dag."

"In daardie dae en in daardie tyd, wanneer julle in julle geloof sal opstaan vir My en My wil betuig vir hierdie Huis van Israel in Suid-Afrika, in hierdie dae en in daardie tyd sal julle in verwondering staan oor al die woorde wat My Heilige Gees in julle harte sal plaas om vir My te spreek en te skryf soos wat EK julle opdrag gegee het om op hierdie dag te doen."

"Neem kennis en verstaan dat daar vervolging onder julle sal wees, sommige tot die dood toe, sommige sal aangerand word, sommige sal lasterlik vervloek word en sommige sal gemartel word, sommige van hulle vanuit julle eie volk en sommige van buite julle eie volk en sommige deur die ander volke."

"Neem kennis en verstaan dat daar vervolging sal wees, maar Ek, ja Ek, EK wat EK IS sal met julle wees deur die krag van My Heilige Gees om julle te versterk en om julle `n groot geloof te gee, asook groot moed om My woorde te spreek en te skryf soos wat Ek julle vandag beveel."

"In vreesagtige, bewende ontsag vir julle sal baie van hulle wees oor die groot geloof en moed wat Ek aan julle sal gee om vir My te spreek en te skryf, en in groter getalle sal daar deur hulle wat baie sal vervolg, baie meer wees wat My woorde sal hoor deur julle wat in My Naam sal spreek en skryf."

"Neem kennis en verstaan, dat as gevolg van julle, julle wat sal spreek en skryf, dat baie, baie mense vanuit die volke van die wêreld My en My verlossing sal vind!"

"Neem kennis en verstaan, Huis van Israel en Dogter van Sion binne My volk, My Suid-Afrika, neem kennis en verstaan dat julle die vyeboom is wat Ek as JaHshua geseën het!"

"Ja, julle is die vyeboom wat nou in hierdie oes vrugte sal dra en julle sal eindeloos en vir ewig vrugte dra!"

"Ja, My geliefde Huis van Israel en gekoesterde Dogter van Sion, neem kennis en verstaan dat julle die vyeboom is wat Ek as Jahshua geseën het!"

"In daardie dae en in daardie tyd wanneer julle in julle geloof opstaan vir My en My en My wil betuig vir hierdie Huis van Israel in Suid-Afrika, dan sal die wêreld weet dat dit teen My Huis van Israel en My Dogter van Sion is wat hierdie groot boosheid gekom het."

"Die wêreld moet weet dat dit My Huis van Israel en My Dogter van Sion is in My Suid-Afrika wat vir My in geloof sal opstaan om My wil te doen!"

"Dit moet so wees vir My planne en vir My doelwitte, sodat die hele wêreld kan weet en verstaan dat EK IS wat EK IS lewe en dat EK IS wat EK IS woon in al die sake van die mens!"

"Die wêreld moet weet dat My Huis van Israel en My Dogter van Sion in My Suid-Afrika MY HUIS VAN ISRAEL EN MY DOGTER VAN SION IS!!"

"Dit moet so wees, sodat al die volke van die wêreld kan sien en sodat al die volke van die wêreld eendag met een stem sal kan sê; `daar is geen Elohim soos die Elohim van die Huis van Israel EN DIE Dogter van Sion van Suid-Afrika nie, daar is niemand groter nie, lof en eer aan die Elohim van Israel'!"

"Deur julle, My Huis van Israel en My Dogter van Sion, deur julle, My byna vergete, ware en getroue Huis van Israel en Dogter van Sion, wat woon binne die grense van My Suid-Afrika, ja deur julle sal die wêreld ontwaak tot My, EK IS wat EK IS en soos wat Ek julle alreeds gesê het, as gevolg van julle groot geloof in My, as gevolg van julle groot beproewings waarin julle vir My gely het in My Naam, sal JULLE, ja JULLE, My, JA MY diep en geliefde klein Huis van Israel en My Dogter van Sion in My Suid-Afrika, sal JULLE nou die maatstaf word waaraan alle ander volke geoordeel sal word!"

"Julle sal die Heilige Volk word wat Ek julle belowe het julle sal wees!"

"Julle sal bekend wees in die tye na die tye wat sal wees en vir ewig as `Elohim se Huis van Israel van Suid-Afrika,Getrou en Waar', EK IS wat EK IS."

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205