EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 134

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 134 aan Lukaas van Hout op 8 Januarie 2014

Boodskap aan Deutschland, begunstigde Stam van Israel

Lukaas: (Hierdie woorde van Elohim het meer as vier jaar gelede begin met stil fluisteringe in my hart en nou het Elohim dit geopenbaar. Dankie Vader, dat U my gebede verhoor het vir een van my volke van herkoms wie ek so liefhet, dankie vir hierdie woorde, Vader. Ons het hierdie woorde nodig en is in verwondering oor U tydsberekening om hulle nou aan ons te gee. Laat U Naam geseën, geprys en verheerlik word vir hierdie en al die woorde wat U beveel om geskryf te word.)

EK IS: "Nou moet jy en nou sal jy My woorde skryf aan My huis van Israel, My huis van Israel wat woon in My Deutschland, tot aan die grense en daarbuite, waar My huis van Israel woon binne MY Deutschland, tot by die grense en daarbuite! Nou moet jy en nou sal jy My woorde skryf aan hierdie Huis van Israel, My Deutschland!"

"Ek het jou nog nooit vergeet nie, MY Deutschland, nee, ek het jou nog nooit vergeet nie, nie voorheen nie, nie nou nie of ooit het ek jou, MY Deutschland, vergeet nie!”

"Ek is jou liefdevolle Vader, MY Deutschland en Ek was nog altyd jou liefdevolle Vader en Ek sal jou liefdevolle Vader vir ewig wees!”

"Jy moet weet, MY Deutschland, jy moet weet dat jy een van die baie volke is wat sal voortgaan om as 'n volk in My koninkryk te bestaan!”

"Jy moet weet, MY Deutschland, jy moet weet dat jy sal voortgaan as 'n volk, 'n heilige volk, ja jy sal tot in ewigheid in My koninkryk voortgaan!”

"Jy moet weet en begin verstaan, MY Deutschland, dat jy onder My ware huis van Israel is!”

"Jy moet weet en verstaan, MY Deutschland, dat JY MYNE IS EN DAT EK OOR JOU JALOERS IS!”

"Hulle wat hierdie ware huis van Israel ken, ja, hulle wat weet en in My Deutschland woon tot by die grense en daarbuite, julle moet nou begin om hierdie Huis van Israel met groot ywer op te wek, want hulle weet nie dat hulle van My Huis van Israel is nie!”

"Hulle weet nie, as gevolg van die slinkse leuens van die sinagoge van Satan deur daardie vals Huis van Israel wie Satan en sy leërskare hierdie huis en die nasies van die wêreld bedrieg het in die voortye.”

"As gevolg van hierdie verskriklike en geslepe bedrieëry, weet hulle nie dat hulle onder My ware huis van Israel tel nie en dat hulle van die baie stamme van Israel is wat nog in My Deutschland woon nie, tot by die grense en daarbuite en wie se getalle baie groot is!”

"Hulle weet nie dat hulle onder My huis van Israel was wat gevlug het vir die konings van die antieke tye na die lande waar Ek My ware huis van Israel verberg het nie!”

"Hulle weet nie dat Ek hulle doelbewus uit die aangesig van die sinagoge van Satan weggesteek tot aan hierdie tye nie!”

"Hulle ken My nie as JaHshua, hulle Verlosser as die koning van die Huis van Israel nie, hierdie ware huis van Israel!”

"Hulle wat hierdie ware huis van Israel en hierdie waarhede ken, ja, hulle wat hierdie waarhede en hierdie ware Huis van Israel ken wat nog in My Deutschland woon, tot by die grense en daarbuite, julle moet nou begin om hierdie Huis van Israel en sy vele stamme met groot ywer op te wek tot die waarhede van hul voorvaders en die groot leuen wat oor hulle verewig is deur die geslepe leuenagtige bedrieëry van die werke van die Satan en sy leërskare deur die mensdom in daardie tye, die tye van hulle groot oorlog en selfs nou, tot op hede gaan hierdie werk van geslepe bedrog van die sinagoge van die Satan voort!”

"Ontwaak, Deutschland, tot hierdie woorde." "Ontwaak Deutschland en luister na hierdie woorde, My woorde, Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, Ek, ja EK, EK IS WAT EK IS, DIE ELOHIM VAN JULLE VADERS EN JULLE VOORVADERS, EK IS WAT EK IS JAHSHUA!”

"EK IS wat EK IS JaHshua!”

"EK IS wat EK IS JaHshua!”

"EK IS wat EK IS JaHshua!”

"ONTWAAK, MY Deutschland!”

"Ontwaak, My huis van Israel van wie Ek, JaHshua, KONING is!”

"Ja ontwaak, My huis van Israel wat woon in My Deutschland tot by die grense en daarbuite, tot hierdie woorde, MY WOORDE, My woorde wat My Heilige Gees beveel tot en in die hart van hierdie dienskneg om My woorde te skryf aan wie Ek ookal vir hierdie dienskneg kies om My woorde te skryf.”

"Hierdie dienskneg skryf My woorde soos wat Ek hierdie dienskneg deur My Heilige Gees beveel om vir My te doen, hierdie dienskneg skryf My woorde en doen My wil!”

"Hierdie dienskneg, My dienskneg wat Ek uitverkies, gesalf en bevestig het onder vele, hierdie dienskneg waardeur Deutsche bloed vloei, roep uit na My vir My huis van Israel van Deutschland!”

"Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, gee opdrag en beveel jou nou, ontwaak Deutschland en luister na hierdie woorde en word wakker!”

"My hand is op julle soos wat dit was nog altyd was, MY HAND IS OP JULLE deur My Heilige Gees wat spreek tot julle harte, verstande en siele, My hand laat julle nou ontwaak!”

"Julle sal en julle wil wakker gemaak word vir My, Ek IS wat EK IS JaHshua soos wat Ek julle in hierdie dag vertel het!”

"Jy sal en julle wil ontwaak word!”

"Dit is My wil om van julle 'n groter volk te maak en meer as wat julle ooit tevore was, soos wat Ek, julle liefdevolle Vader, julle roep om My wil in My Naam te doen vir My volk, die Naam wat Ek aan Moses en aan die mensdom gegee het, EK IS wat EK IS, Ek IS wat EK IS JaHshua.”

"Julle moet nie nou of ooit dink dat Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, ooit destyds of nou My aangesig vir julle versteek het nie. Ek was nog altyd met julle en weet van die groot onreg wat teen julle gepleeg is deur die ander nasies.”

"Gedurende die tye van julle groot oorlog was Ek saam met julle vir My planne en vir My doelwitte om My ontwaking aan die wêreld te begin, oor hierdie vals Huis van Israel, die sinagoge van Satan, wie die wêreld nou goed ken.”

"In daardie dae en in daardie tyd het julle grootliks teen My gesondig in julle onkunde, onwetend dat Ek julle gekies het en as gevolg van die slinkse invloed van die Satan en sy leërskare, is julle mislei en het julle swaar gesondig voor My troon.” "Tog was dit ook My wil vir My planne en vir My doelwitte vir jou, My Deutschland, wat uitverkies en begunstig is onder die nasies.”" Ja dit was My wil vir My planne en vir My doelwitte om jou reiniging te begin vir hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna.”

"Gedurende hierdie baie, baie jare het Ek en My leërskare rustig en stil gekyk na die dinge van die nasies en hulle wat destyds in die geheim komplotte teen julle gesmee het, MY Deutschland en wie nou nog komplotte teen julle smee!”

"Wees nie bevrees nie, moenie verwonderd of ontsteld wees deur hulle slinkse planne teen julle nie!” "Hulle sal nie oorwin nie, want Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, Koning en Skepper van alle dinge, EK IS met julle!”

"Onthou, soos wat Ek het jou vertel het, MY Deutschland, neem kennis en verstaan innig en met groot nederigheid DAT JY MYNE IS EN DAT EK JALOERS IS OOR JOU!”

"Luister na hierdie woorde, My woorde, jou liefdevolle Vader, ja My woorde wat deur die diens van hierdie dienskneg direk aan jou, My Deutschland, geskryf word; jy en jou volk is Myne, afstammelinge van julle voorvaders van My ware huis van Israel, wie Ek noukeurig regdeur die wêreld versprei en weggesteek het vir My planne en vir My doelwitte vir hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna.”

"Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, roep julle nou en laat julle nou deur My Heilige Gees ontwaak en deur My Heilige Gees sal julle nou fier opstaan vir My en My Naam en in My Naam sal julle vrywillig soek om My wil te doen en met julle hele hart en siel sal julle soek om My wil te doen, EK IS wat EK IS!”

"Onthou My en om My te loof en om My te prys vir alles wat Ek vir jou gaan doen, MY Deutschland!”

"Dink aan My, jou liefdevolle Vader en jou liefdevolle Skepper!” "Onthou My in die nuwe verse van Deutschlandlied wat Ek deur My Heilige Gees aan jou sal gee, nuwe verse wat Ek aan jou sal gee vanuit jou eie volk wat binne jou grense woon.”

Deutschlandlied

"Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, Ek sal jou nuwe verse gee vir die Deutschlandlied.”

"Onthou om My te eer, MY Deutschland, so geliefd en so begunstig onder die nasies, onthou om My te eer!”

"Vanuit Brandenburg sal baie waarheid kom rakende hierdie aangeleenthede.” "Dit is My teken tussen My en julle, sodat julle kan weet dat dit My woorde aan julle is, ja My woorde, Ek, EK IS wat EK IS, hierdie is My woorde wat beveel is tot en in die hart van hierdie dienskneg deur My Heilige Gees om My woorde direk aan julle te skryf.”

"Julle moet nou kennis neem en verstaan, MY Deutschland, NEEM KENNIS EN VERSTAAN GEESTELIK EN INNIG, neem kennis en verstaan dat die sleutel tot hierdie wysheid en die begrip daarvan die Brandenburg Hek is.”

"Hier is die sleutel tot die begin van hierdie begrippe en wysheid vir hulle wat weet:"

"Jy moet kennis neem en verstaan, MY Deutschland, jy moet kennis neem en verstaan dat Ek 'n ander leier vir jou gekies het, 'n leier van wie My lig sal skyn vir hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna, het Ek 'n leier onder julle gekies om My wil vir jou te doen, My Deutschland, My baie stamme van My huis van Israel!”

"Hierdie leier sal homself openbaar as deur My gestuur om My wil te doen, My wil vir My planne en vir My doelwitte, Ek, EK IS wat EK IS.”

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/e/ef/Brandenburg_Gate_Quadriga_at_Night.jpg


https://www.youtube.com/watch?v=VhQwLeMcbRY



 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205