EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 144

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 144 aan Lukaas van Hout gegee op 22 Januarie 2014

"Troos My Dogter as gevolg van haar benoudheid, ja, troos My Dogter met My woorde, die woorde van haar liefdevolle Vader."

"Liewe Dogter, ja, My liefdevolle en seer geliefde Dogter, kan jy nie onthou of het jy vergeet dat Ek vir jou gesê het dat jou naam meer bekend sal word en nog meer bekend as wat dit ooit was?"

"Luister na My, My geliefde Dogter, terwyl Ek jou in jou benoudheid aanhoor!"

"Kan jy nie onthou of het jy vergeet dat Ek vir jou gesê het dat jou naam meer bekend sal word as voorheen en op 'n onverwagte en onvoorsiene wyse as die wyses waarop dit nou bekend geword het?"

"En so het jou naam bekend geword en meer as voorheen en op baie maniere wat jy nie verwag het nie, het jou naam regdeur My Huis van Israel bekend geword, binne en buite My Suid-Afrika, net soos wat Ek vir jou gesê het dit sal gebeur!

"Dit is My wil en dit is deur My toedoen vir My planne en vir My doelwitte vir jou, My Dogter van Sion."

"Jou naam, My Dogter, het bekend geword en meer nog as voorheen en op baie wyses wat nog aan jou onbekend is, so bekend het jou naam geword en jou naam sal selfs nog meer bekend word!"

"Hierdie is My wil en hierdie gebeur deur My toedoen vir My planne en vir My doelwitte vir jou, My Dogter van Sion."

"Dit moet so wees, soos wat Ek jou reeds gesê het, want baie, baie meer van binne en buite My Huis van Israel en van binne en van buite Suid-Afrika, sal hulle na jou wend en soos wat Ek reeds vir jou gesê het, sal baie van hulle wat binnekort gaan kom, jou seën en hulle sal jou seën op wyses waarop jy nog nooit vantevore geseën is nie!”

"Hierdie is My seëninge aan jou deur hulle wat Ek voorberei om na jou toe te stuur."

"Dit is My bevestigings aan jou vir die groot werke wat jy deur hierdie vele jare vir My Huis van Israel gedoen het."

"Hulle wat gaan kom, is hulle van die visioen wat Ek so lank gelede aan jou gegee het."

"En hulle sal jou seën met allerhande seëninge soos wat Ek, EK IS wat EK IS My seëninge sal uitgiet aan julle in hierdie tye, die tye wat moet kom en die tye daarna en selfs ook die tye na die tye wat moet kom, sal hierdie seëninge kom om jou, My Dogter, voor te berei vir al hierdie tye en vir die menigtes van My kinders wat My Heilige Gees selfs nou in hul harte voorberei om na jou te soek en om na jou toe te kom.”

"Dit is My wil en dit is My toedoen vir My planne en vir My doelwitte vir jou, My Dogter van Sion."

"Onthou altyd die oneindige, nimmereindigende en ewige liefde wat Ek vir jou het, My Dogter van Sion, gedra deur die mens, JY MOET DIT ALTYD ONTHOU!"

"Onthou My woorde aan jou, Dogter, dit sal nooit vir jou ophou nie en My woorde sal altyd met jou wees in hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna, so sal My woorde altyd met jou wees deur die vele wat Ek sal vind en aan jou sal stuur en met die grootste liefde en verdraagsaamheid sal My woorde altyd met jou wees!”

"Ek is met jou Dogter, ja EK, EK IS wat EK IS, EK IS wat EK IS JaHshua! Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim en die EK IS wat EK IS van Jakob, EK IS altyd met jou, Dogter en op alle maniere, selfs in daardie tye waar jy so gewond is en selfs in daardie tye waar hulle jou gewond het, is Ek by jou, soos wat Ek jou vertel het dat Ek by jou sal wees om jou te toets en om jou te beproef, almal van julle, om jou voor te berei vir hierdie tye, die tye wat kom en die tye daarna!"

"Dogter, dit is werklik Ek, EK IS wat EK IS en Ek het nog nooit opgehou om jou te vertel van My liefde vir jou vir alles wat jy vir My en vir My Huis van Israel gedoen het nie!"

"Verwelkom My in al hierdie beproewinge en toetse, want elkeen daarvan is Ek, jou liefdevolle Vader, EK IS wat EK IS."


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205