EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 160

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 160 aan Lukaas van Hout op 20 Februarie 2014

“Laat My leiers gaan. Jou geldeenheid sal jou verraai.”

"Skryf nou My woorde, MY WOORDE, sodat hulle kan weet en sodat hulle kan glo, EK IS; skryf My woorde aan daardie Huis van Farao BINNE MY SUID-AFRIKA wat My volk so teister."

"So sê die EK IS, omdat jy My Huis van Israel geteister het, so sal Ek jou nou teister!"

"Ek sal jou teister soos wat jy nog nooit voorheen geteister was nie en op sulke wyses wat jy nie gedink het moontlik is nie, sal Ek jou teister, beide van binne en van buite MY SUID-AFRIKA sal Ek, EK IS wat EK IS jou teister, Huis van Farao binne MY SUID-AFRIKA, wie My volk so teister!"

"Omdat jy hulle mislei het in My Huis van Israel, wie Ek uitverkies het om My volk te lei, MY LEIERS, omdat jy hulle in My Huis van Israel mislei het wie Ek uitverkies het om My volk te lei, so sal Ek jou nou mislei!"

"Ek sal jou mislei vanuit jou midde en vanuit die ander huise van Farao wat binne en buite MY SUID-AFRIKA woon, soos wat jy nog nooit voorheen mislei was nie en op sulke wyses wat jy gedink het onmoontlik is, sal Ek jou mislei, beide van binne en buite MY SUID-AFRIKA sal Ek, EK IS wat EK IS jou mislei vanuit jou midde en vanuit daardie ander huise van Farao wat woon binne en buite MY SUID-AFRIKA Huis van Farao binne My SUID-AFRIKA, wie My volk so teister, Ek, JA EK, EK IS wat EK IS, DIE HEILIGE EEN VAN ISRAEL, Ek sal jou mislei deur almal van hulle!"

"Omdat jy verraderlik opgetree het teenoor hulle in My Huis van Israel, wie Ek uitverkies het om My volk te lei, Huis van Farao, so sal Ek nou, JA EK, EK IS WAT EK IS, JAHSHUA, DIE LEEU VAN JUDA, so sal Ek nou verraderlik handel met jou, vanuit jou midde en vanuit daardie ander huise van Farao wat binne en buite MY SUID-AFRIKA woon!"

"Ek sal verraderlik optree teenoor jou, soos wat jy nog nooit voorheen verraderlikheid ervaar het nie en op sulke wyses waarop jy dit nie moontlik gedink het nie, sal Ek verraderlik optree teenoor jou, beide van binne en van buite MY SUID-AFRIKA sal EK IS wat EK IS verraderlik optree teen jou, Huis van Farao binne MY SUID-AFRIKA, wat so verraderlik optree teenoor My volk!"

"Ek, ja Ek, EK IS wat EK IS, DIE ewige van die onverganklike Elohim en die EK IS wat EK IS van Israel, DIE Elohim van DIE ewigheid van die ewighede en die EK IS wat EK IS van Abraham, die Elohim van alles wat is en wat was en die EK IS wat EK IS van Jakob, Ek, ja EK, KONING VAN DIE KONINGS, JAHSHUA, Ek sal jou teister soos wat jy nog nooit voorheen geteister was nie en Ek sal nie ophou met My teistering van jou nie, totdat jy hierdie leiers vanuit My Huis van Israel vrygelaat het wie Ek uitverkies het om My volk te lei!"

"EK IS wat EK IS, EK IS WAT EK IS, DIE EWIGE VUUR, Ek sal nie My teistering van jou staak nie, Ek sal nie My teistering van jou staak nie, Ek sal nie My teistering van jou staak nie, totdat jy hulle in My Huis van Israel, wie Ek uitverkies het om My volk te lei, vrygelaat het nie!"

"EK IS wat EK IS, EK IS WAT EK IS, DAAR IS GEEN ANDER NIE, Ek sal nie ophou met My misleiding van jou nie, Ek sal nie ophou met My misleiding van jou nie, Ek sal nie ophou met My misleiding van jou vanuit jouself en vanuit daardie ander huise van Farao wat woon binne en buite My SUID-AFRIKA nie, totdat jy hierdie leiers in My Huis van Israel, wie Ek uitverkies het om My volk te lei, vrygelaat het nie!"

"EK IS wat EK IS, EK IS WAT EK IS, JAHSHUA, EK IS Hy wie die swaard van My lewende woorde swaai, Ek sal nie die verraderlike omgang met jou staak nie, Ek sal nie die verraderlike omgang met jou staak nie, Ek sal nie die verraderlike omgang met jou staak vanuit jou midde en vanuit daardie ander huise van Farao wat binne en buite My SUID-AFRIKA woon nie, Ek sal nie die verraderlike omgang met jou staak nie, alvorens jy nie hierdie leiers in My Huis van Israel, wie Ek uitverkies het om My volk te lei, vrygelaat het nie.”

"Jy sal met sorg omsien na hulle, jy sal met sorg omsien na hulle, jy sal met sorg omsien na hulle, omdat die lyding wat jy aan hierdie leiers doen wie Ek uitverkies het om My volk te lei, ja, vir die lyding wat jy aan hierdie leiers bring, sal Ek jou teistering verhoog, hierdie teistering waarvan Ek gespreek het sal Ek 7 maal verhoog, jou teistering sal Ek 7 maal verhoog, 7 maal."

"Sodat jy kan weet wie EK IS, Huis van Farao, sodat jy kan weet wie EK IS, sal jou geldeenheid jou verraai!" "Laat hy wat wysheid het, verstaan!" Laat hy wat kennis soek, verstaan!" "Laat hy wat verstaan, weet!" "Jou geldeenheid sal jou verraai!"

"Gedurende die tye van My keuse vir My planne en vir My doeleindes vir My Huis van Israel, daardie Heilige Volk wat Ek nou bou, sal jy hierdie leiers vrylaat, maar nie totdat veel teistering jou getref het nie, Huis van Farao van MY SUID-AFRIKA, oor jou verraderlikheid en die hardheid van julle harte teenoor My wil vir My Huis van Israel en teenoor hulle wie Ek uitverkies het om My volk te lei."

"In daardie dae en in daardie tyd sal jy hardloop om My wil te doen, Huis van Farao van MY SUID-AFRIKA, ja jy sal hardloop om My wil te doen en jy, Huis van Farao, jy sal gewillig en met groot bitterheid oor die smarte wat jou oorgekom het, sal jy hulle met jou eie hand vrystel wie Ek uitverkies het om My volk te lei, jy sal hulle vrylaat, EK IS wat EK IS, jy sal hulle vrylaat en jy sal My leer ken, EK IS wat EK IS! "


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205