EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 30

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 29 aan Lukaas Van Hout op 28 September 2013

Skryf Lukaas, daar is baie wat gesê moet word. Sal 'n Vader 'n opdrag gee wetende dat sy kinders sal sterf? As Ek huiwer of die tyd vertraag, wat is dit vir julle wat daarna soek om My hand te dwing oor dinge, soos die opdrag om die deur oop te maak van die groot dood en vernietiging wat moet kom? In julle selfsug en in julle vergeefse verbeelding wil julle dit bereik wat Ek deur die profete beloof het en soek julle gedurig daarna om My hand te forseer! Ek sal alle dinge lewer soos wat Ek belowe het en elk op die vasgestelde tyd sal Ek aan julle lewer! Daar is geen ander manier waarop hierdie dinge bereik kan word nie, aangesien My woord reeds hierdie dinge vasgestel het! Ek weet dat julle eie kinders, ouers, al julle geliefdes wat van julle afgeneem is, julle harte daagliks bedroef soos wat hierdie dinge My ook bedroef. Ek was daar saam met hulle tydens die oomblik van hulle dood en tydens die oomblik van enige dood is Ek en My engele saam met hulle! Ek deel alles met julle, hierdie groot laste van die hart en siel deel Ek met julle. Hierdie tye sal kom en kan slegs kom op die vasgestelde tyd en indien die vasgestelde tyd ook die vertraging is wat My hand en My mond terughou vir die opdrag vir die dood om uit te gaan, dan is dit so en moet dit so wees! Ek, EK IS wat EK IS weet hoe moeilik hierdie dinge vir julle is om te verstaan. Kry vrede in julle hart, verstand en siel en weet en glo dat in die volheid van die tye, dit aan julle gegee sal word om te verstaan en julle sal en dan sal julle julle verlustig en groot vreugde hê in die wete en verstaan waarom hierdie dinge so moes wees.

Skryf Lukaas, aan die goeie kinders van Gam, skryf hierdie woorde. Ek ken julle harte, Ek weet dat julle grootliks verlang na dit wat regverdig en reg is in My oë. EK IS, EK IS wat EK IS is ook met julle en soos wat Ek aan julle gesê het, sal Ek ook met julle wees tydens die groot dood wat julle land binnekort sal oorkom, 'n tyd van dood en verwoesting soos wat julle nog nooit gesien het nie, so 'n groot dit sal wees in sy basiese barbaarsheid. Moenie met julle broers en susters saamgaan nie, hulle wat gekies het om Satan in hul harte te volg en wat nou die bose kinders van Gam geword het, dienaars van Satan is hulle en hulle is reeds aan julle bekend deur hulle geheime vergaderings wat julle gesien het en waar julle saam met hulle gestaan het in hulle aanbidding van alles wat boos is. Wanneer die groot dood kom, vlug onder hulle uit en gaan julle eie weg. Ek het engele aangestel om julle weg te lei vanaf hierdie bose en slegte kinders van Gam, wat op hierdie land sal neerdaal soos sprinkane. Verskriklik sal hulle vernietiging wees, verskriklik sal hulle harte word, harte wat aan hulle gegee is en wat besete is van dié van die bose ryk wat deur hulle sal gil terwyl hulle neersak op die lande. Wanneer hulle julle by die hand sal neem om julle te dwing om saam met hulle te gaan, terwyl hulle poog om My volk te vernietig, VLUG UIT HULLE GELEDERE UIT EN KYK NIE OM NIE! Vertrou My en Ek, EK IS wat EK IS, die Vader van die Vaders en die Voorvader van die Voorvaders sal julle laat ontsnap deur My hemelse leërmag wat Ek sal stuur om julle uit te lei onder hierdie wesens uit! Woord is reeds aan julle gegee betreffende hulp aan My volk gedurende hierdie tye en daardie seëninge wat Ek vir julle voorbehou het gedurende die laaste tye wanneer julle lande in vrede sal rus en julle voed met die oorvloed van wat groei en deur julle geplant sal word en in groot oorvloed sal hierdie oeste wees. Weet dit, goeie kinders van Gam, dat dit die boosdoeners is waarvan daar met julle gespreek is in die herinneringe van julle volke, hulle wat in die skadu`s wandel en as mees gevreesde die liggame van julle broers en susters beset om die wil van hulle vader, aan My volk en sommige van julle bekend as die Satan, die boosste van alle boosheid, hy wat My verraai het, Ek IS wat EK IS wat julle ook sal verraai deur middel van hulle wat besete is deur hierdie bose geeste wat reeds onder julle bekend is. Onthou dat Ek gesê het dat Ek woorde het vir julle deur julle eie mense wat met julle sal praat van My, EK IS wat EK IS.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205