EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 49

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 48 aan Lukaas Van Hout op 7 Oktober 2013

Hoe durf julle nou in die donkerte van die nag, hoe durf julle nou in die lig van julle lasterlike rituele vure julle liedjies sing en daarop dans en teen My volk met bose besweringe omgaan, saam met die magte van die duisternis? Sal Ek, EK IS wat EK IS, bespot word! Hoor nou My stem, julle bose, goddelose kinders van Gam, hoor nou My stem in hierdie nag, deur alle nagte en die nagte wat nog moet kom, tot aan die tyd van die einde, sal julle My stem hoor in hierdie gruwelike Sataniese rituele, waarin julle dink om My natuur te beveel, MY NATUUR, alle lewende dinge wat kruip en sluip en vlieg en swem dink julle in julle arrogansie om te beheer deur middel van julle besweringe van woorde wat aan julle gegee word om te dreunsing (chant) deur die bose geeste wat julle dink julle voorouers is. Luister na My, EK IS wat EK IS waarsku julle in hierdie nag en openbaar deur My Heilige Gees aan julle dat dié wat voorgee om julle voorvaders te wees, die mees veragtelikste wesens is, en deur groot boosheid en kwaad gedra, kom hulle na julle toe as julle voorvaders om julle te verlei en te betower en met kragtige drogbeelde verlei hulle julle dag na dag en nag na nag en vul julle verstand met boosheid, met elke ondenkbare soort boosheid, tog kies julle en sal julle voortgaan om te kies om hierdie groot onheil en boosheid te volg, as gevolg van die korrupsie van julle besmette harte, harte wat korrup en besmet geword het deur die skares bose geeste wat die huis van julle menslik liggame hul woonplek van duiwels gemaak het en wat heers oor die verstand van julle volk vanuit hierdie wonings, hierdie duiwelstempels binne-in julle liggame. Luister nou na My, Ek, EK IS wat EK IS, die diere van die aarde, almal van hulle wat kruip en sluip en vlieg en swem, al hierdie diere wat julle gedink het om te beheer, IS MYNE. Hulle, almal van hulle wat kruip en sluip en vlieg en swem, behoort aan My, EK IS, EK IS wat EK IS en al hierdie wesens van die aarde behoort aan My en doen My aanbieding en wanneer en waar Ek hulle ookal so beveel, sal hulle My aanbieding doen. Hierdie nag Ek sê vir julle in julle gesig en deur die duiwels wat voor julle dans in die lig van die vuur van julle demoniese danse en besweringe sê Ek aan julle, Ek, EK IS wat EK IS draai nou hierdie wesens teen julle. Nie langer sal Ek, EK IS wat EK IS toelaat dat die demone van die duisternis hulle in besit neem om die wil van die legioene van die duisternis te doen nie. Hierdie nag sal Ek, EK IS wat EK IS volkome oor hulle heers en Ek sal hulle teen julle bose kinders van Gam draai. Hulle sal julle mislei en julle op elke moontlike manier op `n dwaalspoor bring en 'n groot nood veroorsaak by julle om in alle geregtigheid My wil te bewerkstellig vir My volk. Julle sal hulle nie meer beheer of enige kennis of teken van hulle ontvang wat My plan en My doelwitte vir My volk onthul nie. Hierdie skepsels van My sal teen julle draai wanneer julle dit die minste verwag en sal ernstige nood in julle volk bring en hulle sal benoudheid oor julle bring en op alle moontlike middele en weë sal hulle julle benoud maak en aan julle groot skade bring. Hierdie wesens, almal van hulle wat kruip en sluip en vlieg en swem sal julle op `n dwaalweg lei en in die hande van die dood sal hulle julle lei, en julle, julle wat die mondstuk was van hierdie legioene demone aan julle volk, sal 'n bespotting word en gehaat sal julle wees voor julle volk vir die groot en vreeslike leuens wat julle aan hulle geleer het vir baie geslagte. Hulle sal julle uitwerp en julle volkome vernietig, selfs al is hulle nie van My nie. Hulle sal julle in hul woede vernietig as gevolg van die verraad wat aan hulle geopenbaar sal word deur My Heilige Gees, van julle ware aard en vir al die lyding wat oor hulle sal kom as gevolg van julle deur My wesens, al My wesens, alles wat kruip en sluip en vlieg en swem, sal hulle gepynig word tot aan die tyd van die einde wanneer Ek, EK IS wat EK IS hulle beveel om op die vasgestelde tyd teen julle te draai en teen julle sal hulle draai. Vir julle, julle wat omgaan met die bose geeste van die duisternis en julle volk verraai, pasop vir die aapklou, die aapklou sal in julle drome gil en dit sal vir julle in die tye van die einde gil en tot julle dood sal die aapklou vir julle gil om julle te vervloek oor al die boosheid wat julle gedoen het. EK IS wat EK IS en soos wat die woorde in die hart van hierdie dienaar gespreek is om te skryf, so sal dit wees teen die bose kinders van Gam wat My arrogant in My aangesig uitdaag in alles wat hulle doen, ten spyte van My baie jare van seëninge en waarskuwings aan hulle, daag hulle My arrogant en kwaadwillig in My aangesig uit, EK IS wat EK IS en Ek sal nie bespot word nie!


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205