EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 73

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 72 aan Lukaas van Hout op 29 Oktober 2013

Lukaas:

Vergewe My, Ek moet die wil van Vader doen om sy kinders te waarsku. Die plasing wat moet kom, kom met groot vrees en het My baie hartseer gelaat. Dit kon nie geplaas word alvorens die video nie gemaak was om hierdie plasing te vergesel nie, soos deur Elohim opgedra as sy belofte aan ons volk gedurende die tye hierna en om julle hoop te gee deur die donker tye wat gaan kom.

EK IS wat EK IS:

Luister nou na My woorde, ja My woorde, Ek, EK IS wat EK IS speek hierdie woorde deur hierdie hande, hoe verskriklik hulle ookal blyk te wees. Vreeslik is hierdie woorde wat My berou, ja dit berou My, Ek, EK IS wat EK IS om My woorde te speek deur hierdie dienskneg wat aan julle gaan skryf, aan My volk, My kinders, My Dogters van Sion, My geliefde huise van Israel, almal van julle wat in hierdie stede woon. Stede wat EK IS wat EK IS liefgehad het vanaf hul begin en vanaf hulle begin het Ek, EK IS wat EK IS hul name liefdevol en met groot sorg gekies, wat in die harte van daardie mense geplaas was om hierdie stede te noem, My stede wat Ek, EK IS wat EK IS aan julle gegee het om julle te seën en om My Naam te verheerlik.

Johannesburg, het Ek nie, het Ek, EK IS wat EK IS jou nie baie geseën en in alle dinge het Ek, EK IS wat EK IS hierdie groot stad geseën en met alle dinge het Ek, EK IS wat EK IS jou geseën en aan jou groot rykdomme van wysheid, kennis en rykdomme van elke soort het Ek, EK IS wat EK IS aan jou gegee. Tog het jy My verraai, My, Ek, EK IS wat EK IS en deur die jare het Ek, EK IS wat EK IS jou gewaarsku en jou gesmeek deur alles wat Ek aan jou gestuur het om jou te laat omdraai van jou verkeerde en bose weë, het Ek, EK IS wat EK IS jou gesmeek! Dag en nag het Ek jou gesmeek en saam met jou het Ek, EK IS wat EK IS jou gesmeek. Het jy nie geweet van My liefde vir jou nie, Johannesburg? Dit is gedaan, jy sal nie berou kry en bekeer nie, nóg sal jy My verder wil hoor nie, alhoewel Ek na jou geroep en gepleit het en jou gesmeek het om te bekeer, het jy My in My aangesig geweier en het jy My op elke moontlike manier verraai. Op elke moontlike manier het jy, Johannesburg, My verraai! Vir My, Ek, EK IS wat EK IS wat jou so liefgehad het! Ek het onder jou gewandel, Johannesburg, ja Ek, EK IS wat EK IS, jou liefdevolle Skepper het tussen julle gewandel en met My eie oë die boosheid gesien waaraan jy, Johannesburg jouself oorgegee het om My teenstander te dien en het jy op elke moontlike manier van My weggedraai om die teenstander te dien. Jy dien My teenstander doelbewus, vermakerig en arrogant en in My aangesig het jy van My af weggedraai om die teenstander te dien en op elke denkbare wyse dien jy nou die teenstander. So groot het jou boosheid geword dat Ek, EK IS wat EK IS jou nie meer kan aanskou nie, as gevolg van hierdie groot boosheid wat elke uithoek van jou grense besmet en hierdie boosheid dring deur al jou grense en in al jou woonplekke in. Van die geringste van hierdie wonings tot by die grootste van hierdie wonings besmet hierdie boosheid jou grense en jou wonings. Teen My wil, My wil, Ek, EK IS wat EK IS, het jy My verraai vanaf daardie eerste keer toe jy My liefde, My lyding en My dood verhandel het vir 'n sak goud. Vir 'n sak goud het jy My die eerste keer verraai, maar selfs gedurende daardie tyd het Ek, EK IS wat EK IS jou vergewe en het voortgegaan om jou regdeur die jare te seën en het Ek, EK IS wat EK IS jou geseën met allerhande rykdomme, so groot was My seëninge wat Ek aan jou gegee het. Nog steeds wou jy nie na My luister nie, alhoewel Ek jou baie jare gegee het om berou te toon en te bekeer van jou weë en nou het jy, hierdie stad, My stad, die stad wat Ek, EK IS wat EK IS persoonlik vir jou genoem het, haarself oorgegee aan die laagste soort buitelanders. Buitelanders wat Ek, EK IS wat EK IS in My wet verbied het om in te kom, het jy laat inkom en nou stink My geliefde stad, Johannesburg van hul boosheid, hulle towery en heksery, hul oortredings teenoor My wette en teenoor My volk. Hierdie stad stink van valse gelowe en van elke soort afgodery stink hierdie stad en sy stank van boosheid vul My neusgate. EK IS wat EK IS onttrek van jou, Johannesburg, My stad, My geliefde stad Johannesburg. Dit berou My dat die profesieë nou in vervulling moet gaan, want soos wat Ek Nineve gespaar het, so sou Ek jou gespaar het, as jy My nie in My aangesig uitgedaag het nie. Maar Ek, EK IS wat EK IS, sal, as gevolg van My volk en hul vele gebede vir jou, jou vernietiging nie voltooi nie, totdat die einde van die wêreld aanbreek. Jy sal val, Johannesburg, maar nie heeltemal nie, en ter wille van My volk sal Ek, EK IS wat EK IS jou spaar van totale vernietiging. Johannesburg, as jy net geweet het hoe diep My liefde vir jou is en hoe dit My berou om hierdie woorde aan jou te gee op hierdie dag.

Bloemfontein, het jy geweet dat Ek, EK IS wat EK IS ook deur jou gewandel het en tussen julle het Ek, EK IS wat EK IS gewandel? Weet jy Bloemfontein, soos wat Ek die naam van Johannesburg in die harte van mense gespreek het om dit so te noem, so het Ek, EK IS wat EK IS ook in die harte van hulle gespreek wat jou genoem het. Bloemfontein, nog steeds soek jy na My, nog steeds roep jy na My en nog steeds weerstaan jy, Bloemfontein, die vyand na die beste van jou vermoë. Jy, ja jy, Bloemfontein, was en is nog steeds die hand wat My volk voed. In alle liefde voed jy My volk! In My Naam voed jy My volk en in My Naam en in My wil en in gehoorsaamheid aan My wette, kleef jy aan My om My volk te voed! Ek, EK IS wat EK IS sien jou werk vir My, alles daarvan. Ek, EK IS wat EK IS weet van al jou pogings om My volk te wek, beide binne en buite jou stad weet Ek, EK IS wat EK IS van hierdie pogings. Moeilikheid sal na jou toe kom, maar jy sal gespaar word en nie val nie, al sal jou moeilikheid groot wees. Hou vas aan My gedurende die tye wat kom. In die tye wat kom, hou vas aan My, EK IS wat EK IS en Ek, EK IS wat EK IS sal jou van die verwoesting spaar wat ander stede sal tref. In daardie dae en gedurende daardie tye moet jy wees soos die kinders van Israel rondom die mure van Jerigo, toe hulle My opdragte gehoorsaam het en in geloof alles gedoen het wat Ek, EK IS wat EK IS hul gevra het om te doen, dit het hulle gedoen. Bloemfontein, vrees nie en wees nie verskrik wanneer hierdie moeilikheid na jou toe aankom nie. Bly in My en in My liefde en deur hierdie woorde wat Ek op hierdie dag aan jou gee, sal jy weet dat Ek, EK IS wat EK IS met jou sal wees. In voorbereiding vir daardie tye, berei Ek, EK IS wat EK IS die harte voor van hulle wat Ek vir My onder jou sal verwek om te bemoedig, te versterk, te spreek en te skryf, in jou uur van versoeking teen die magte van die duisternis en deur jou geloof in My, EK IS wat EK IS en deur middel van hulle wat Ek vir jou sal verwek, sal jy, Bloemfontein, verlos word en sal weer floreer as 'n hart vir My volke. Vir jou geloof in My gedurende daardie tye wat kom, sal jy 'n seën wees vir My volk en tot aan die einde van die wêreld sal jy jou altyd in My Naam verbly vir hierdie verlossing uit die hand van die teenstander. Bloemfontein, neem kennis en bind hierdie woorde aan jou hart, dat jy guns in My gevind het, ja, My hart, Ek, EK IS wat EK IS en Ek, EK IS wat EK IS, is so lief vir jou.

Aan My stad, die stad van My liefde, My Broederlike Liefde. Het jy gedink dat Ek, EK IS wat EK IS jou vergeet het? Ek, EK IS wat EK IS het jou vir laaste gespaar in hierdie woorde, sodat jy hierdie woorde kan onthou, en weet dat Ek, EK IS wat EK IS met jou is. Alhoewel baie van jou geval het en My stad van broederlike liefde My wette en My wil gekompromitteer het, tog weerstaan groot getalle van jou nog die bose een. Tot vandag toe weerstaan groot getalle van jou die bose een en vanuit jou het vele gekom wat die bose een weerstaan het. Van jou Filadelfia, sal baie, baie meer opstaan teen die bose een! Ek ken jou hart, Filadelfia! Ek ken die daaglikse skande en hartseer wat jy dra wanneer jy kyk na die werke wat Ek, EK IS wat EK IS aan jou gelewer het, ter nagedagtenis aan My, alles wat Ek, EK IS wat EK IS vir jou gedoen het en al daardie wat Ek, EK IS wat EK IS na jou gestuur het gedurende die voortye tot nou toe en nou sal Ek, EK IS wat EK IS voortgaan om hulle onder jou op te wek wat My, EK IS wat EK IS se wil in alle gehoorsaamheid sal nakom. Weet dat soos wat Ek, EK IS wat EK IS nou lewe en geleef het vanaf die begin en ook vir alle tye, weet dat Ek, EK IS wat EK IS ook met jou is en sal nie toelaat dat volledige vernietiging jou oorval nie. Die tye sal kom wanneer daar vernietiging binne en buite jou stad sal wees, maar weet dat Ek, EK IS wat EK IS, daardie tyd sal verkort en diegene wat jou ondergang soek, onder jou sal uitdryf en uit jou midde sal Ek, EK IS wat EK IS hulle met groot woede uitdryf en Ek, EK IS wat EK IS sal hulle met My eie hand en met die hande van hulle wat Ek sal opwek in My regverdige vergelding teen hulle, sal Ek, EK IS wat EK IS hulle met My woede uitdryf vanuit hierdie stad, My stad, die hart van My volke van My Dogters van Sion, en van My huise van Israel. Ek, EK IS wat EK IS sal hulle uitdryf vanuit My stad en met groot vreugde sal Ek hulle uitdryf uit My stad. Weet dat die verwoesting wat gaan kom, jou hartseer sal laat oor die werke van jou hande wat jy geskep het om jou volk en die werke van jou hande te gedenk tot My gedagtenis. Weet dat die vernietiging van hierdie werke groot hartseer en ontsteltenis vir jou sal bring, tog sal jy jou verbly in die bevryding vanuit die hand van die bose een wat Ek, EK IS wat EK IS met jou gespreek het op hierdie dag van jou bevryding, wanneer jy gedurende die tyd wat gaan kom, sal staan te midde van die verwoesting van hierdie werke, dan sal jy verheug wees in jou verlossing, so groot dit sal wees. Jy sal hierdie werke van jou hande herbou en sommige sal dele van die vernietiging moet bevat, om hierdie verlossing te onthou vanuit die hand van die bose een. In voorbereiding vir wat gaan kom, neem hierdie woorde wat lank gelede gegee is en bind hulle saam in jou geheue. Gedurende die tye van vernietiging wat gaan kom, sing hierdie lied vir My soos wat Ek, EK IS wat EK IS julle sal verlos gedurende daardie tye.

Die Lied van Jong Suid-Afrika

En hoor jy die magtige dreuning?

Oor die veld kom dit wyd gesweef:

Die lied van ‘n volk se ontwaking

wat harte laat sidder en beef.

Van Kaapland tot bo in die Noorde

rys dawerend luid die akkoorde:

 

Dit is die LIED van Jong Suid-Afrika,

dit is die LIED van Jong Suid-Afrika,

dit is die LIED van Jong Suid-Afrika.

 

Die klop van die Voortrekkerwawiel

het die eeue se rus verstoor;

die klank van die voorlaaierskote

het klowe en kranse gehoor.

Die diere het stil staan en luister,

die bome het bewend gefluister:

 

Dit is die KOMS van Jong Suid-Afrika,

dit is die KOMS van Jong Suid-Afrika,

dit is die KOMS van Jong Suid-Afrika.

 

Waar songloed in glorie die berge

oor hul fronsende voorhoof streel,

waar ruisende wind oor die vlaktes

met grassaad kerjakker en speel,

die land wat ons vaders gekoop het,

met bloed tot ons eie gedoop het:

 

Dit is die LAND van Jong Suid-Afrika,

dit is die LAND van Jong Suid-Afrika,

dit is die LAND van Jong Suid-Afrika.

 

Die golwende veld is ons woning

en ons dak is die hemelblou;

die Vryheid alleen is ons koning,

sy wagwoord is: “Handhaaf en bou”.

Die stryd wat ons vaders begin het

sal woed tot ons sterf of oorwin het.

 

Dit is die EED van Jong Suid-Afrika,

dit is die EED van Jong Suid-Afrika,

dit is die EED van Jong Suid-Afrika

 

Sien video: http://youtu.be/4ebldATXe9s

In daardie dae en op daardie tyd Filadelfia, sal Ek, EK IS wat EK IS alles wat julle was, hernuwe en julle alles gee wat Ek, EK IS wat EK IS vir julle begeer het, so groot is My liefde vir jou, My geliefde hart van My volke, Filadelfia. Onthou die woorde van hierdie lied, onthou hulle en bind hulle aan jou hart, almal van julle, My volk, My Dogters van Sion, My Huise van Israel, want in die dae van julle bevryding wanneer Ek, EK IS wat EK IS julle bevry het uit die hand van die teenstander, sal julle weer hierdie lied sing en julle sal met blydskap en vreugdevolle harte sing, wat julle gedink het al lank vergete was, so groot sal julle vreugde en blydskap wees. EK IS wat EK IS.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205