EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 74

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 73 aan Lukaas op 2 November 2013

Julle het gelees, julle het gehoor, julle het gedink en dikwels het julle My woorde oorweeg; oordeel nie sodat julle nie geoordeel word nie, en as julle oordeel, oordeel regverdig. 'n Regverdige oordeel, 'n regverdige oordeel wat slegs deur My Heilige Gees kan kom, wat Ek, EK IS wat EK IS openbaar aan almal wat My oordele soek in die aangeleenthede van die mens soos wat Ek, Ek IS wat EK IS openbaar aan hulle wat My raad soek in daardie sake wat Ek, EK IS wat EK IS vir julle gegee het. "MENÉ, MENÉ, TEKÉL UFARSÍN" MENÉ, MENÉ, TEKÉL UFARSÍN "MENÉ, MENÉ, TEKÉL UFARSÍN", woorde wat Ek, EK IS wat EK IS aan almal gewys het en die betekenis daarvan aan almal wie My ken. Het Ek, EK IS wat EK IS nie hierdie woorde elke keer gegee wanneer julle vir My volk gestaan het en vir My volk gestaan het om My te verteenwoordig nie, Ek, EK IS wat EK IS, om 'n regverdig te oordeel vir My volk en My mense nie? Het Ek, EK IS wat EK IS nie baie, baie maande gelede deur hierdie dienskneg gewaarsku oor hierdie waarskuwing van MENÉ, MENÉ, TEKÉL UFARSÍN nie! Tog het julle hierdie woorde summier afgewys as die van 'n besetene. Julle wat My volk valslik dien as herders, leiers en regters het hierdie woorde, MENÉ, MENÉ, TEKÉL UFARSÍN, geïgnoreer! Elke iedere oomblik toe julle hierdie besluite in die gesig moes staar vir en van My volk, het Ek, EK IS wat EK IS deur My Heilige Gees in julle hart gespreek om regverdig te oordeel en op te tree vir en van My volk, My kinders, My Dogters van Sion, en My huise van Israel, het Ek, EK IS wat EK IS met julle harte gespreek om te doen wat reg en goed is voor My oë. Julle het My verraai toe Ek in julle harte gespreek het en vir julle eie skuldgevoel en sondes wat julle in die geheim gepleeg het, het julle My en My volk verraai en My volk verlei om hulle geboortereg weg te gee aan nasies wie Ek, EK IS wat EK IS julle verbied het om ooit te doen. Julle het My verraai en My volk bedrieg om hierdie geboortereg weg te gee, die geboortereg wat Ek, EK IS wat EK IS aan julle voorvaders gegee het en aan Abraham en sy nageslag, so het julle hierdie groot boosheid gedoen. Het julle nie geweet of geglo dat as julle gedoen het wat Ek, EK IS wat EK IS julle in alle geregtigheid gewys het om vir My volk te doen en as julle in dié dag in geloof op My woord sou gestaan het, dat Ek, EK IS wat EK IS julle sou bygestaan en julle verlos het, maar julle was bang dat julle sondes bekend sou word voor die volk? Hierdie selfde sondes wat julle gelei het om My volk te bedreig om julle sondes verborge te hou en tog is dit in elk geval bekend? En nou, het julle My volk verraai en weer het julle vals en leuenagtig geoordeel teen die geregtigheid van My volk. Hierdie mense wat Ek, EK IS wat EK IS gekies het om My volk te verlos, het julle verraai met julle valse uitsprake teen My wil en woorde, het julle hulle verraai wat Ek uitverkies het om My volk te red. Julle dink dat julle My verslaan het, Ek, EK IS wat EK IS, in julle uitsprake teen hulle wie Ek, EK IS wat EK IS gekies het. Nee, o mens, wie is jy om te dink om My en My wil te oorweldig, Ek, EK IS wat EK IS en Ek, EK IS wat EK IS word deur geen mens bespot nie. Julle dink dat julle hierdie uitsprake in geregtigheid gemaak het, tog was hierdie uitsprake nie in geregtigheid gemaak nie, hulle is gemaak om diegene wat julle nou dien, te paai, die vyande van My volk wat julle dien, vanuit julle eie vrese, alhoewel Ek met julle harte gespreek het deur My Heilige Gees om te doen wat reg en goed is voor My en die oë van julle wêreld. Dit was nie My wil dat julle geoordeel het soos wat julle geoordeel het nie, want deur die uitspreek van hierdie oordele, het julle nou die standaard en maat gestel waarop julle deur My geoordeel sal word, ja deur My, Ek, EK IS wat EK IS en My volk. Soos wat julle geoordeel het en soos wat die wêreld nou weet van hierdie oordele en ook getuie is, so sal julle geoordeel word, almal van julle wat julle teen My volk opgestel het, teen My kinders, My Dogters van Sion en My huise van Israel. Die woord wat julle met julle eie hand geskryf het, sal `n getuienis wees en sal nou teen julle getuig, nou in hierdie wêreld en teen julle voor My troon op die Dag van oordeel, en so sal julle geoordeel word. Aan diegene wat Ek uitverkies het om My wil te doen in hierdie dinge, julle het gedoen wat Ek, EK IS wat EK IS in julle harte geplaas het om deur My Heilige Gees te doen en om dit te doen vir My volk het Ek, EK IS wat EK IS dit in julle harte geplaas om te doen, sodat hierdie dag van oordeel wat teen julle was, bewerkstellig kon word om hierdie groter getuienis, testament en bewys teen die vyande van My volk te bewerkstellig. Weet en glo dat julle My wil, My wil, Ek, EK IS wat EK IS gedoen het en julle het My wil gedoen om hierdie getuienis, bewys en testament teen die vyande van My volk te bewerkstellig. Ek, EK IS wat EK IS, Ek is, ja, EK IS is met julle en weet dat Ek, EK IS wat EK IS staan saam met dié van julle wat standvastig vir My gestaan het in julle getuienis en bewys voor die mensdom, vir en van My volk. Julle het martelare vir My geword, ja vir My, Ek, EK IS wat EK IS. Weet en glo dat julle My wil gedoen het en weet en glo dat die weë van beproewing en verdrukking sal spreek tot die harte van julle broeders, om hulle voor te berei vir hulle take wat Ek, EK IS wat EK IS in hulle harte voorberei om te doen vir My volk, My kinders, My Dogters van Sion, en My huise van Israel, waar hulle ookal gevind sal word. Julle moed, oortuiging en krag wat Ek, EK IS wat EK IS vir julle gegee het deur My Heilige Gees, is die grondslag waarop alle ander sal staan in hulle tyd van beproewing en verdrukking op hulle weë na martelaarskap, waar Ek, EK IS wat EK IS hulle ookal heen sal lei. Ja, julle het hierdie deur geopen en deur hierdie deur sal baie, baie meer van My volk nou deurstap en ook martelare vir My en My volk word, waar Ek, EK IS wat EK IS hulle heen mag lei. Weet dat Ek, EK IS wat EK IS saam met julle gestaan het in die uur van julle beproewinge en weet dat julle baie geliefd is en nie vergete nie, soek na My, Ek, EK IS wat EK IS, want Ek, EK IS wat EK IS sal vir julle kom en Ek, EK IS wat EK IS sal vir julle kom om julle te verlos op 'n tyd en 'n wyse waaraan julle nie eers kan dink nie. Julle, almal van julle wat opgestaan het teen die magte van die duisternis in die uur van julle versoeking, het My volk verlos op wyses wat nou eers sal begin om gesien en verstaan te word. So is My wysheid in die sake van die mens Ek, EK IS wat EK IS.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205