EINDTYD BOODSKAPPE AAN LUKAAS VAN HOUT VIR DIE BOEREVOLK
JACOB LORBER - ENGLISH

Hoofstuk 97

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190.

Boodskap No 96 aan Lukaas van Hout op 30 November 2013

Nog 'n paar woorde moet jy vir My skryf, EK IS, nog 'n paar woorde, want Ek het jou gebede vir My volk gehoor om My Heilige Gees te stuur om hulle voor te berei vir daardie aanvalle waarvan Ek, EK IS wat EK IS in jou hart gespreek het om vir My te skryf. Hou goeie moed, want op daardie oomblik wat jy My gesoek het, het Ek, EK IS wat EK IS reeds My Heilige Gees uitgestuur om te doen wat jy gevra het, toe jy My in hierdie oomblik opgesoek het. Ek het My Heilige Gees uitgestuur om hul harte voor te berei met My krag en My moed om die ontsteltenis te dra wat hierdie boos­doeners sal poog om hierdie Dogter van Sion mee te teister. Skryf My woorde aan hulle en vertel hulle om hierdie aanvalle met goeie moed te ontvang en weet dat My antwoorde wat hulle van My sal soek, reeds vir hulle voorberei is. Ek het hierdie vooraf gedoen, sodat My krag in die sake van die mens bekend mag word, veral vir My Dogter van Sion, hierdie Dogter waarvoor soveel dinge voorlê gedurende daardie tye wat moet kom. Ja, hierdie Dogter waardeur baie geseën en gered sal word en nie net in die gees nie, maar vir daardie tye wat gaan kom in die plek van toevlug wat hierdie Dogter sal word vir My volk, My kinders, My huise van Israel in hierdie Dogter van Sion, in My Naam, EK IS wat EK IS.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205