SEISOENE VAN OORVLOED
BERTUS HANEKOM

Hoofstuk 35

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

BOODSKAP 35 op 08 OKTOBER 2013 om 05H00
WIE STAAN BY JAHWEH?
My liewe kind en skryfkneg, jy het waarskynlik al ontdek hoe moeilik dit in jou tyd is om `n gelowige te wees en vir My op te staan. Ja, geweld en bitterheid vier hoogty onder julle.
Dit het tyd geword dat gelowiges oor die wêreld heen getoets sal word. Ja, meer as ooit tevore is dit nou vir die gelowige tyd om aan die invloede wat dreig om die samelewing te vernietig, te sê:   ‘’GENOEG!’’ Nou is die tyd om op te staan en getel te word vir My.
Deur die krag van die Apartgestelde Gees moet julle die magte van die Bose uitdaag en `n lewe tot eer en verheerliking vir My julle Hemelse Vader leef.
Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205