Boek 15 - Die stryd teen Jesus Christus
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 16

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16.

NAWOORD
Aan die einde van hierdie verlossingsperiode hier op aarde sal daar `n geloofstryd tussen twee kampe ontbrand. Die suiwerste waarheid teen die grofste leuen, - naasteliefde teen eieliefde, angs en egoïsme - armoede teen welstand - liefde teen intimidasie en haat - hart teen hard - vir God of onderdanig aan Satan.
Hier tussenin staan egter nog `n derde party: hulle wat nog nie besluit het nie. Al twee ander partye probeer met liefdevolle of skandelike middele hierdie mense nog aan hulle kant te kry.
By dit alles moet hulle vir die Vader in Jesus kies, en reken op hulp, krag en insig van die Heer. Dit kom nou daarop neer om niks eiemagtig te onderneem nie, om u heeltemal aan God se Liefde en Barmhartigheid oor te gee.
Bedink dat `n swak geloof God u verhinder om u so te help soos Hy dit graag sou wou. Laat die VADER u lot lei, vertrou u volledig aan Hom toe en volgens u vertroue sal Hy u kan gee. - En verwag in u hart die hemel of die nuwe aarde!
G.F.K.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205