BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 10

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Uitwerking op oningeligte geestelike wesens

190 Met verloop van die tyd sal God ons toelaat om jou die inligting te gee wat jou sal behaag. In die koninkryk van die ewigheid is baie wie jy ook, as gevolg van jou strewe, geleer het om heeltemal anders te dink. Stil en sag kom hulle naby aan jou en gee aandag aan alles wat jy doen en dink. En hulle begin ook geleidelik om hul situasie en hul doel te verstaan.

Hulle gedagtes en bedoelings poog nou om te integreer en kontak te maak met goedaardige geestelike wesens. Jou aktiwiteit op aarde is reeds `n seën vir hulle, hulle kom gereeld na jou toe en beskou die moontlikheid van jou kontak met die hiernamaals in verwondering. Die lig wat jy uitstraal wanneer jy kontak gemaak het, straal en lok baie arme siele, hulle is nog aardsgebonde en waar so `n straal skyn, vergader hulle. `n Liefdevolle gedagte deur jou aan almal van hulle, sal hulle hoop en krag gee om te begin om hulself te verbeter en met hierdie besef na God te keer. Wat jy reeds aan hulle gegee het, is oneindig waardevol en voordelig.

Menige siel sou graag na vore kom en sy bekommernisse en wense aan jou toevertrou, maar die tyd daarvoor het nog nie gekom nie, nie vir hulle nie, en ook wil ons nie jou vrede versteur nie. Nou tree ons net volgens God op en gee net dit wat goed is vir jou en jou gemoedsrus. Maar as jy in staat was om die groep te sien wat jou poging met hoop en angs volg, sou dit reeds genoeg gewees het om jou aan te spoor om die geleentheid te gebruik om so dikwels as wat jy kan, kontak te maak met ons. As dit net moontlik was vir ons om dikwels so `n direkte invloed op die aardse kinders te hê, sou dit baie seën tot gevolg hê!

Jy kan altyd na ons kom met groot geloof en vertroue, ontelbare siele is baie bekommerd dat jy dalk hierdie weg sal verlaat, en sover as wat ons krag toelaat, sal ons almal hulpvaardig by jou staan, daarom kan jy met vertroue voortgaan om jou werk te doen en nie bekommerd wees dat ons ondersteuning ooit van jou teruggetrek sal word nie. Onse God en Verlosser se liefde is onmeetbaar en Hy sal altyd sy eie voorsien met versterking en krag vir hul pelgrimsreis na hul ware huis. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205