BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 102

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Medelye - Siek en swak mense

1032 Versorg die siekes en swakkes en weet dat hulle ly en julle hulp nodig het. Julle moet medelydend wees en konstant die welsyn van hierdie arme mense oorweeg, wie se liggaamlike kwellinge hul lewe ondraaglik maak, julle moet probeer om die lyding te verminder en hulle altyd onselfsugtig help. Dit is aangenaam vir God en aangesien julle almal kinders van God is, moet die een vir die ander omgee en nie toelaat dat harteloosheid of onverskilligheid teenoor julle medemens in julle opkom nie. Hoe dikwels gaan die mense by die siekes en swakkes verby, sonder om hulle `n woord van troos te gee, dit is baie neerdrukkend vir hierdie lyers. Hulle is hulpeloos in hul toestand en dankbaar vir elke woord in liefde verleen. En hoe dikwels moet hulle nie daarsonder gaan nie, omdat geen bedagsame woord tot hulle gespreek word nie. Hulle is eensaam en hul siele is diep bedroef, want hulle is honger vir liefde, maar word skamel bedeel.

En die Heer onderrig medelye en beloof ewige seën, want medelye veronderstel liefde en slegs arbeid in liefde sal verlossing vir die siel bring. Medelye is suiwere naasteliefde, want dit wil help en verwag niks in ruil daarvoor nie. `n Persoon kan in liggaam sowel as in siel siek wees en om hulp te bring is altyd onuitspreeklik waardevol, naamlik om woorde van troos aan die liggaamlike swakke te bring en aan die geestelike sieke die regte genesing te bied uit goedhartige behulpsame liefde. Want die liggaamlike lyding sal eendag tot `n einde kom, maar nie die van die siel nie, tensy sy deur aktiewe behulpsame liefde gehelp word om van haar ongelukkige toestand te ontsnap.

Die swak en sieklike persoon het egter twee maal soveel steun nodig, want die liggaam se swakheid laat dikwels ook die siel in hulpeloosheid verval en dit kan slegs deur onselfsugtige liefde gehelp word, anders gestel, om die siel uit haar lomerige toestand te wek en so te stimuleer om haar toestand te verbeter. Dan sal die mens ook sy liggaamlike lyding met geduld dra, as die siel slegs tot die ware erkenning kom weens haar medemens se aktiewe hulp wat haar tydens haar ongunstige tyd steun.

Elke aktiewe medelydende persoon kan onuitspreeklike seën bring, want die aardse kind sal dit sowel aards as ook geestelik voel en so `n persoon sal verlig voel en weens die geestelike krag wat met elke daad van liefde na hom straal, sy blik na omhoog wend. En so sal liefde en medelye vir siek en swak mense `n dubbele seën bring. Dit sal help om die liggaamlike toestand van siek en swak mense te verbeter en terselfdertyd uiters voordelig wees vir die siel en daarom, vergeet nie om hulle julle hulp en goedhartige medelye te verleen nie. Hef hulle liggaamlik en geestelik op en laat daardeur ook hul tyd van lyding `n tyd van geestelike volmaak wording wees en die Heer sal hulle seën wat vol medelye na hul lydende medemens omsien. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205