BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 108

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gebedsverhoring - Voorwaardes

1082 Wie ookal My Naam in geloof aanroep, sal die volheid van My Krag en Liefde in sy hart ontvang. Sien, julle liggaam is aards en alles wat julle sien is ook aards in sy uiterlike vorm; maar wat binne-in julle is, dit wat binne die uiterlike vorm verborge is, is goddelike substansie en sy voel die instroming van My krag en ervaar dit as uiters weldadig.

En om hierdie rede moet julle altyd die gees binne julle in ag neem en die uiterlike verontagsaam. In elk geval het Ek julle die vorm gegee vir die volwassewording van die siel en Ek sal sekerlik weet hoe om haar ook te onderhou. So waarom bekommer julle, julle daaroor? Wie aan sy siel dink en hom oor haar welsyn bemoei, sy liggaam het werklik nie nodig om hom te bekommer oor dit wat hy nodig het nie. Ek het julle alles gegee wat julle kan sien in die skepping. Ek het julle alles gegee vir `n doel. As julle hierdie doel vervul, sal julle in oorvloed hê wat julle vir jul liggaam nodig het.

En as julle besorg is, roep My Naam aan in volle geloof en julle sal geen aardse ontbering ly nie. Wie ten volle op My vertrou, leef reeds van My Krag en is ook meester van wêreldse dinge, omdat Ek alle krag in `n vertrouende hart plaas om dit ten volle na My te keer, sodat Ek besit van hierdie hart kan neem.

Begryp dit, My kind. Alle mense op aarde mag hul versoeke slegs uiter en hulle sal vervulling ontvang, op voorwaarde dat hulle My in hul harte aanroep, in My glo en My opreg liefhet. Omdat hy wat My liefhet na My wil buig, hy wat in My glo twyfel nie aan My krag en liefde nie en as hy My aanroep, erken hy sy swakheid en kom soos `n bang kind na sy Vader, en Ek kan sy gebed verhoor, want Ek wag in elk geval op die aanroep vanuit die vallei van die aarde. Maar waar nie aan één van hierdie vereistes voldoen word nie, waar liefde, geloof en `n vertrouende gebed nie teenwoordig is nie, moet die aardse kind nog toetse slaag om die weg na My te vind. Julle wil so dikwels nuttelose dinge hê en as Ek dan nie julle gebede beantwoord nie, twyfel julle en ondersoek nie die rede nie; julle vra nie in welke mate julle self te blameer is vir die nie-vervulling nie. Sien, wanneer My ware kinders hul versoeke aan My opdra, laat hulle dit aan My oor hoe Ek hul gebede beantwoord, omdat hulle weet dat Ek hulle nie daarsonder sal laat gaan as dit nie noodsaaklik was vir die voordeel van hul siele nie. Ook vra hulle nie iets wat nie uit hul harte kom nie en word daarom duidelik deur die gees binne hulle gelei. Daarom beantwoord die gebed van so `n kind altyd aan My vereistes en sal gevolglik ook vervulling vind. En as julle die behoefte voel om iets te vra vir die behoud van julle aardse liggame, sal die Hemelse Vader sekerlik nie julle versoek weier nie. My kinders word met baie liefde versorg en word voorsien van alles wat hulle deur hul geloof gelei word om My aan te roep en in My te vertrou, omdat 'Wat julle die Vader in My Naam vra, sal aan julle gegee word’. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205