BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 12

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Vyande van die mensdom – Stryd -"Die oorwinning is joune"

193 Neem offergawes na God en Hy sal julle duisendvoudig beloon. Daar skuil ontelbare vyande van geestelike leringe onder die mense. Niks wat buite die menslike kennis en vermoë is, is vir hulle heilig nie en hulle wil elke menslike strewe na geestelike besittings vernietig. En waar moontlik leer hulle dat alle lewe, alle bestaan, sal vergaan met `n persoon se fisiese dood. En sodoende ontneem hulle hom van alle geloof, hulle verhoed elke geestelike siening na `n hoër geestelike, vernietig die geloof in `n hiernamaals, in verantwoording, trouens in alles wat die werklike betekenis en doel van die kort tyd waartydens die mens die barmhartigheid het om op aarde beliggaam te word. Maar `n persoon met so `n afwysende houding teenoor alle goddelike dinge, bereik selfs minder as niks in die lewe nie, nie net sal sy leeftyd heeltemal tevergeefs wees nie, hy word daardeur ook prooi van die mag van duisternis, wat hom al hoe meer na onder sal trek. Oorlog moet teen hierdie vyande van die mensdom verklaar word, met `n sterk wil en alle middele, nou en te alle tye. Na alles, kyk hoe hulle die wel en weë van die menslike siel in hul hande hou.

Waar geen eie aansporing bestaan om hierdie krag te ontsnap nie, is die mensdom in ernstige moeilikheid. Want hulle sal nooit in staat wees om tussen goed en sleg te kan onderskei nie, hulle sal sonder onderskeid alles erken en ondersteun wat hierdie voorstanders van die teenstander met mooi woorde smaaklik aanbied, en dit sal aan die einde lei tot niks anders nie as `n nasie wie se mense in valsheid leef en God en Sy leerstellings verwerp. En dit, op sy beurt, sal steeds verdeel in baie faksies, en daar sal `n rondtasting in die donker en valsheid aan alle kante wees.

Mense probeer om dit te vernietig en as vals te beskryf en verdraai wat God geleer het en wat Christus op aarde aan die mensdom gegee het, maar julle, Sy getroue volgelinge, moet nie toelaat dat hierdie Hoogste Goed verlore gaan nie, julle moet saamwerk in liefde en harmonie, om mense se band met God te bewaar en deur dit en gebed ook die versekering dat God en Saligmaker, op die regte tyd, elke individu sal help wat Hom volg. Baie siele wat God erken as hul God en Skepper sal agterbly en julle taak op aarde is om die geloof van hierdie siele te versterk en om hulle goddelike barmhartigheid te gee.

Maar harde gevegte sal julle werk voorafgaan, want waar die leer van Christus met vyandigheid behandel word, sal maatreëls geneem word teen diegene wat hierdie leer erken en vir Jesus Christus stry. En om toegerus te wees vir hierdie stryd, sal julle nog om baie barmhartigheid en krag van die hemelse Vader moet vra. Maar die Verlosser sal Self aan julle kant staan en "die oorwinning is julle sin." sê God, want Hy seën almal wat Sy Woord verkondig, en lei hulle na oorwinning. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205