BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 124

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Kindskap van God (3) Seremonies

1377Dink aan die mense wat altyd regverdig en in geregtigheid probeer wees en wat nie aan enige bepaalde gedagteskool behoort nie. Hulle wil is wel na God gerig, dus na die goeie, hulle het egter net nie die korrekte begrip nie, maar dit kom diep vanuit hulle harte en soos met hulle, so ook met elke lid van `n bepaalde gedagterigting. En hierdie innerlike begrip is absoluut noodsaaklik vir elke mens, `n geloof van uiterlike vertoon is nutteloos vir hom daarsonder, alternatiewelik egter, sal die innige begrip, sonder dergelike geloof, ook die korrekte verhouding met God tot stand bring, naamlik die verhouding van `n kind tot die Vader en dit moet eerstens nagestreef word. Hoewel hierdie vereiste waarskynlik makliker begryp en vervul sal word weens godsdienstige dogma van `n kerk, sal die nie-toetreding tot `n bepaalde kerk dit nie uitsluit nie. Dus moet dit ook begryplik wees dat hierdie verhouding met die Vader eers gevestig moet word, alvorens daar van kindskap van God gepraat kan word, naamlik dat laasgenoemde nie deur `n toetreding aan een of ander kerk verseker kan word nie, maar dat die diepe innerlike gevoel van die hart altyd die essensiële faktor is.

Die konsep 'toetreding' kan baie buigbaar wees, maar dit kan afhang van suiwer gebruike, soos die vervulling van gebooie wat deur mense by die goddelike gebooie bygevoeg is, soos: gereelde kerkbesoek, gestereotipeerde gebed en die deelneem aan `n handeling wat slegs simboliese waarde kan hê, tensy dit tot lewe gebring word deur `n baie diepe eenheid met die Vader. Maar dit is aansienlik waardevoller as die mens `n verlange na God sal hê wat nie deur dergelike formaliteite veroorsaak word nie, omdat dit makliker vir hom sal wees om nader aan die Vader te kom. Gelowig soos `n kind, sal hy hom aan Hom oorgee. Hy sal nie nodig hê om so baie hindernisse uit die weg te ruim soos streng onderrig en wonderwerke wat vóór die geestelike oog van `n persoon tot stand gebring word, wat in die eerste plek die gevoel van afstand van God laat ontstaan, dat God slegs deur `n omweg bereik kan word, wat nie maklik oorkom kan word nie, terwyl `n innige gedagte en die verlange na Hom `n mens reeds die seën van Sy liefde sal gee. En bowendien, die diepste emosie alleen sal die skeiding van die Vader verminder of vermeerder en nie uiterlike dade waar persoonlike gevoel ontbreek nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205