BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 125

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ondraaglike nood

1380 Nog `n geruime tyd sal verbygaan en dan sal daar `n byna ondraaglike nood oor die aarde kom. Dit sal die begin van `n tydperk wees waarin die mens weer meer van sy eintlike bestemming sal bewus word, want hierdie nood sal hom die weg na God laat vind, maar sal hom ook by Hom laat vertoef gedurende toekomstige tye. En hierdie nood sal hul uiter in heel verskillende vorms, maar steeds sal hoër kragte die oorsaak daarvan wees. Die mens sal dus nooit in staat wees om die nood uit eie krag af te weer of te verminder nie en so sal die mens die weg na God makliker daardeur vind as voorheen. En God sal Sy Woord aan die mense oorbring, sodat hulle in daardie tyd `n houvas kan hê, sodat hulle deur hierdie Woord versterk kan word en vir hulself krag daaruit put vir die tyd van die swaar beproewings.

En weer moet gesê word dat slegs daar waar die goddelike Woord in ontvangs geneem word, waar die lig uit die hemel skyn, daar sal ook `n duidelik merkbare verligting van die aardse nood te siene wees. Die mens sal sy toestand van lyding vir homself kan verklein, as sy wil op God gerig sal wees. Dit is die vernaamste en uiteindelike rede waaroor God so `n nood oor die aarde sal laat gaan en geen land sal daarvan verskoon bly nie. Alle mense sal leed moet deurstaan, omdat die sin en die doel van die lyding die terugkeer na God is; omdat die gedagtes wat God gelos het, weer op Hom moet fokus.

Maar God belowe sy beskerming aan diegene wat Hom liefhet. En as die geloof aan hierdie belofte sterk is, sal die mens onbeskadig aan liggaam en siel uit elke ellende tevoorskyn kom. Die Vader in die hemel sal Self vir hierdie kind sorg en Hy sal hom deur alle gevare heen lei. Dit sal dan duidelik sigbaar wees dat slegs om hom na God te wend, redding uit die ergste nood sal bring. Maar nie alle mense sal hulle aan die Wil van God onderwerp nie. Nie alle mense sal die afstand na God verklein nie. Hulle wil sal eerder in versterkte mate gerig wees op die terugkry van aardse goedere en die herstel van die ou toestand waarin hulle geleef het.

En dus sal die groot nood aan hierdie mense geen verandering van hul denke teweegbring nie. Die verlange na materie, na die bose, sal beduidend sterker word. Die gedagte aan God sal egter minimaal of heeltemal afgeskakel wees. Om sulke mense kennis te wil laat maak met die Woord van God, sal sonder sukses wees. Hulle sal nie van die verganklikheid van aardse besit oortuig kan word nie en waar die totale verval van hele landstreke dit nie duidelik genoeg vir hulle kon laat deurdring nie, daar is alle aanduiding tevergeefs.

Die aanhang van materie sal groter word en sal skaars oorwin kan word op die aarde. Maar weereens kan die begeerte hierna nie ook `n begeerte na God en Sy Woord bring nie. Gevolglik sal die mens afwysend staan teenoor laasgenoemde. En hierdie toestand sal heelwat troosteloser wees as voorheen, omdat die laaste hulpmiddel ook gefaal het en die mens nie in sy vrye wil belemmer kan word nie. Hierdie is die siele wat die Satan heeltemal in sy mag het. Slegs gebed kan vir sulke mense `n veranderende invloed bewerk, in soverre `n diep liefde vir hierdie ongelukkige mense, hulle uit die nood van hul siel kan bevry. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205