BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 127

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Katastrofe - Voorspelling

1398 Onverdeelde aandag is nodig, ten einde in staat te wees om die volgende openbaringe te ontvang: goddelike Wysheid het `n gebeurtenis beplan waarvan die gevolge verskriklik sal wees. `n Ramp sal in die baie nabye toekoms ontwikkel wat nie deur middel van aardse pogings voorkom of verminder sal kan word nie. Ontelbare geestelike wesens sal in aksie kom en volgens goddelike opdrag die binnekant van die aarde uitdruk en die aarde sal oopbars en massas water sal deurbars, en `n daad van vernietiging met katastrofiese afmetings sal plaasvind, wat sal lei tot onbeskryflike ellende vir die mense wat daardeur geraak sal word. En dit sal baie vinnig gebeur, want julle mense sal net vir nog `n klein tydjie langer kragtig en veilig wees van al die gevaar. Julle neem slegs gebeure in die wêreld rondom julle waar en julle voel veilig en buite gevaar, maar julle het vergeet dat daar `n Krag in beheer van alles is wat in, op en bo die aarde is.

En aangesien julle van die Een vergeet Wie regeer in ooreenstemming met Sy wil, sal Hy tot julle spreek deur die kragte van die natuur, en julle sal na Hom moet luister, want julle sal nie in staat wees om Sy stem te ontsnap nie. Julle gee geen aandag aan die openbaringe van bo nie, lyding op aarde sal nie julle denke verander nie, maar julle sal nie in staat wees om die goddelike stem te verdring nie, want dit sal sterker wees as al die geraas in die wêreld. En daarom word dit vooraf aan julle verkondig, sodat julle God sal herken wanneer Sy stem sal klink.

Toegegee, die wêreld wil nie enigiets daarvan hoor nie, hulle sal probeer om die groot teenspoed met suiwer aardse middele te beheer en voortdurend goddelike aktiwiteit ontken. En baie sal saamstem met hierdie mening en net die ellende sien, maar nie die goddelike wil erken, wat ter wille van die mensdom se verbetering, groot streke land sal blootstel aan vernietiging nie. En hierdie keer sal dit homself aankondig deur `n onverdiende pes wat `n land sal tref en hierdie land in baie ernstige probleme sal bring, en aangesien daar geen aardse hulp meer moontlik lyk nie, sal God Self tot aksie oorgaan en opdrag gee aan die elemente van die natuur om in te gryp in die aardse maatreëls.

En wie vooraf gedink het dat hy groot is, sal klein word, want hy sal al sy hulpbronne nodig hê om te herbou wat vernietig is. Mense sal benodig word vir die heropbou van hul eie land wat, nadat dit voorheen gefloreer het, verlate en kaal sal wees en baie werkers sal vereis. En dit is die tyd wanneer mense sal besin oor ander vrae as voorheen. Want iemand wat hierdie tyd oorleef, sal werklik God se guns geniet. Hy het getuig om met God verenig te wees, in die grootste nood het hy sy gedagtes aan die Vader in die hemel gestuur, en die Vader beantwoord die gebed van `n mens wat Hom in baie ernstige teenspoed herken en gevind het. Hy stuur net erge lyding oor die mensdom sodat hulle weer hul geloof in God sal vind. En so sal Hy ook weer die vernietigde geloof met geweld verhoog, deur Sy almag aan mense en die wêreld te toon dat Hy Heer is oor hemel en aarde. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205