BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 13

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gedwonge leerstellings

194 Wees getrou in jou hart en God sal ten alle tye naby aan jou wees. En as God iets op jou plaas wat blyk ondraaglik te wees, sal jy alles kan oorkom met Sy hulp en barmhartigheid.

En luister nou: Ons sal `n kring om jou vorm en begin met ons werk, want God het besluit om jou in te lig oor die gevare vir die Christendom soos dit vandag op aarde geleer word. Indien Sy Woord te eniger tyd verstaan was op `n wyse wat bedoel was om ander te dwing, was dit `n groot fout van die leraars. Want God wil nie enige van Sy kinders forseer om nader aan Hom te kom nie, maar die kinders moet heeltemal en al uit eie vrye wil besluit of hulle hul Hemelse Vader aanvaar of Hom verwerp. Ons sien dus elke dwang wat die kerk of die dienaars van God wil uitoefen teenoor die mensdom as ongewens deur God en dit word nie deur Sy leerstellings vereis nie. Om hierdie rede sal so `n kerk ineenstort, omdat dit nie die basiese vereiste, algehele vryheid van wil, het nie.

Geestelike vryheid kan nie bestaan waar dit bepaal word dat hierdie of daardie gedoen moet word onder dreigement van straf nie, voorts, kan die doel nie gedien word as die kinders van die aarde aan sodanige afgedwonge bepalings voldoen nie. Daarin berus die verduideliking waarom sulke kerke sal verval, alhoewel hulle ook poog om die mense na God te lei deur erkenning van die heiligste basiese toestand, om die mensdom se lewe deur die vrye wil te vorm.

Ander bepalings kom van die koninkryk van valsheid. Enige beperkings is nie God se wil nie en is dus slegs `n hindernis vir die mens op weg na die ewigheid. Julle mag inderdaad Sy Woord onderrig, maar julle kan dit nie kombineer met sodanige voorwaardes wat die mense in `n posisie van beperking sal plaas en wat hul `n ander beeld van God se goedheid en liefde kan gee nie. Maak altyd seker dat julle, die dienaars van God, julle skape met liefde na die Vader trek en leer hulle om daarna te streef om God se hulp te vra, dan is hul weg na die Vader makliker en niks sal hulle bangmaak nie, dit, terwyl julle leerstellings hulle in `n toestand van afhanklikheid plaas, waarin hulle inderdaad hul bes probeer om hul plig te doen, maar hulle innerlike geestelike toewyding teenoor hul Hemelse Vader ontbreek in hul hart. Liefde en verlange na die Vader sal uit die hart kom en moet nie afgedwing word nie. Die menslike siel sal dan veel hoër klim en baie vinniger vorder met die seën van God, wat dit uit eie beweging sal begeer.

Daarom probeer, waar julle kan, aan mense te verduidelik dat hulle nie moet vashou aan wêreldse leringe nie, maar om te luister na die leerstellings van God diep in hulle harte, wat hulle sal vertel dat hulle kinders van God is; en as kinders van God hul die verlange te verhoog om terug te keer na die Hemelse Vader. Dit moet die basis van die ware Christendom wees, dan sal die Vader julle die weg in liefde en goddelike barmhartigheid wys. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205