BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 134

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Erfsonde - Vrywording

1447 Vir sy uiteindelike vrywording word daar aan die mens soveel geleenthede gebied, wat nie eers ingedink kan word nie, maar steeds is die drang tot sonde duidelik in hom te sien en daarom moet die wil buitengewoon sterk wees om hierdie drang te weerstaan en vrywording na te streef. Dus moet hy voortdurend stry teen die verlange in homself, want dit sal meestal gerig wees op dit wat vir die vrywording van die gees belemmerend inwerk, omdat die weerstand andersins geen verdienste van die mens sou wees nie. Die krag van die mens is weliswaar nie toereikend om hierdie stryd met sukses te deurstaan nie, maar die wil laat die mens weer die krag van God vra, wat dan ook aan hom gestuur word. Die wil moet hom dus steeds teenoor die sonde verset, as die vrywording van die gees wil slaag. Sonde is alles wat teen die goddelike Wil ingaan, dus wat die mens skei van God. Die mens is gebore uit sonde, d.w.s. sy siel is die vereniging van geestelike wesenlikhede wat uit vrye beweging met God gebreek het en teen Sy wil inhandel, deurdat hy homself in duisternis begewe het en die lig bestry. Sy weerstand teen God het aan hom die gekluisterde toestand opgelewer en dus is die siel nog steeds iets wat onvry is, gekluister, wat haar eers sal vrymaak deur self te wil gedurende die lewe op aarde. Die mens moet dus eerstens stry teen die sonde, d.w.s. teen alles wat teen die goddelike Wil gerig is.

Die siel het slegs maar beliggaam met die doel om geleentheid te hê om haarself te verlos, om haar wil, wat sedert onheuglike tye teen God gerig was, op te gee, daarteen te stry en uiteindelik die vereniging met Hom na te streef uit Wie sy voortgekom het. Dus is geen mens by sy geboorte vry van sonde nie, vanweë die opstand van weleer teen God en dus is die woord erfsonde nou ook begryplik. Die mens neem die stryd op teen die drang wat in homself aanwesig is wat gerig is teen die lig. Hy sal steeds moet stry om die toestand van duisternis, wat om hom is, te verminder of op te hef en vir hierdie stryd sal hy sy hele wil nodig hê, maar onmeetlike krag staan hom ter beskikking, as hy maar net sy wil ernstig aktief wil laat word en die krag uit God begeer.

Dit is die wil wat deur God verlang word. As die mens sy wil aan God as geskenk gee, dan gee God hom Sy krag in so `n mate, dat hy homself heeltemal kan bevry uit sy gekluisterde toestand, wat maar net die gevolg is van die sonde, die teen God gerigte wil. Elke mens besit by die begin van sy aardse lewe nog die teen God gerigte wil, maar kan dit by die verlaat van hierdie aarde heeltemal prysgegee het, d.w.s., hom aan die goddelike Wil onderwerp het en dit beteken vir die wese die uiteindelike bevryding uit sy smartlike tyd durende gevangenskap. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205