BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 14

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Verlosser se liefde - Geestelike visie

195 Jou strewe is geseënd deur God, en jy sal Sy Woord hoor. Binne `n paar kort ure kan die mees kosbare dinge op aarde van jou af weggeneem word, maar God se liefde bly vir ewig met jou, en om hierna te streef is baie opofferings werd. My kind jou begeerte om jouself by hierdie ewige fontein te verfris, sal elke dag toegestaan word, laat jou gedagtes met Hom alleen wees, dan sal jy `n lewe op aarde lei wat vir Hom aangenaam is, elke dag van jou lewe moet `n konstante gebed vir die hemelse Vader se liefde wees en jou weg op die aarde sal `n maklike een wees, en as `n deel van God Self, sal jy na Hom terugkeer wanneer jou tyd gekom het. God praat met jou as gevolg van Sy groter as groot liefde en wat Hy aan jou gee in hierdie liefde, sal jou weer teruglei na God, as jy dit met jou hart aanvaar.

Baie drade sal hulself ontrafel en God sal jou binnekort voorsien met `n duidelike idee van die skeppingsproses en aktiwiteit in die geesteryk. Jy word die geleentheid gegun om te leer om die ewige koninkryk met geestelike oë te aanskou. Ten einde aktief te wees daar, moet jy `n hoë geestelike vlak op aarde bereik het, sodat wanneer jy in die hiernamaals kom, jy in staat sal wees om te integreer met die leër van die ywerig werkende geestelike wesens. Hulle almal werk volgens God se wyse raad, en die liefdesarbeid wat hulle aan die minder volmaakte geestelike wesens verleen, plaas hulle in `n toestand van onbeskryflike saligheid. Verder is hulle in staat om soos ligwesens te sien en te voel, wat nog nie vir julle verstaanbaar is nie. In die eenwording met die Verlosser, is hulle in staat om in hierdie oorvloed van lig te bly, wat hulle `n gevoel van onskatbare geluk gee. Net die liefde van die Heer Jesus sal in staat wees om jou daar te lei, en deur jou liefde vir Hom sal jy Syne wees in ewigheid. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205