BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 147

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Put krag uit My Woord - Voorspelling

1511 Julle almal moet krag put uit hierdie Woord van My. Dink daaraan dat Ek Self na julle toe kom om julle te ondersteun in julle stryd met die lewe, besef die feit dat Ek Myne nie sonder troos en krag sal los wanneer hulle behoefte daaraan het nie. Moenie tevrede wees om My krag slegs eenmalig te gebruik nie, maar wil dit altyd hê en dit sal in oorvloed na julle vloei. En só wil Ek julle nog `n keer sê dat julle `n desperate behoefte sal hê vir hierdie krag, want die uur is nie ver wat julle sal ontneem van alle gevoel van veiligheid nie, die uur wat julle naby aan My sal bring wanneer julle maar net aan My sou dink in julle teëspoed. Dan sal julle beslis julle hande in gebed na My uitsteek en My vra om hulp, en dit sal toegestaan word aan hulle wat reageer het op My roepstem wat julle slegs in julle harte kan hoor. Julle sal My teenwoordigheid voel, julle sal die erns van die situasie besef waarin julle is en wat sal maak dat julle in My sal skuil.

Bly getrou toegewy aan My in hierdie teenspoed en dit sal by julle verbygaan. En put vooraf krag en troos uit hierdie Woord van My, aanvaar My vooraf in julle harte, verminder julle weerstand teen My deur bewustelik julle wil aan My te oorhandig en moenie twyfel nie, maar glo, want hierdie geloof sal die grootste nood weghou, selfs al is julle in die middel van hierdie gebeurtenis. Ter wille van die wêreld moet My almag duidelik herkenbaar word vir almal, ter wille van die wêreld sal hierdie groot gebeurtenis oor julle kom, wat My wil en My almag aan julle sal openbaar. En die effek daarvan kan slegs verlig word deur diegene wat glo en vertrouend hul swaarkry aan My sal toevertrou, want My wil kontroleer lewe en dood, en My wil laat mense ly indien dit nodig is, of spaar hulle as hulle hulself aan My oorgee.

En My wil sal ook gebeure so vorm dat dit Myne wat getrou aan My sal bly, net effens sal beïnvloed. Want dit moet die mensdom tref om hulle terug te lei na My toe, vir sovêr dit nog moontlik is en die siele nog nie heeltemal verhard en verblind is nie. Ek is bekommerd oor hierdie siele en gebruik dus die laaste middel, wat wreed lyk en tog die enigste hoop vir hulle redding bied. Ten einde hierdie uur draaglik te maak vir My eie, gee Ek hulle vooraf troos en krag deur My Woord. Enigeen wat hom daardeur sal laat beïnvloed, hoef die gebeure nie te vrees nie. Hy sal van My Liefde en sorg weet en sal sy volle vertroue in My plaas, hy sal nie angstig wag op die dag nie, maar sal vol vertroue wees om deur al hierdie gruwels gelei te word. Want Ek ken Myne en Myne ken My. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205