BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 149

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Jy is Petrus, die rots

1516 `n Bietjie blydskap in die ontvangs van die volgende boodskap is `n voorvereiste: Die lewende geloof is die rots waarop Jesus wou sien dat Sy kerk gebou word, `n geloof so diep en standvastig soos wat dit deur Petrus ervaar was, terwyl die Heer naby aan hom was. Petrus was dus `n voorbeeld vir almal wat aan die kerk van Christus wil behoort. Want sonder hierdie geloof sou die leer van Christus, d.w.s. Sy Evangelie nie ontvang kon word nie. Slegs geloof bevestig Jesus Christus en aanvaar Hom as die Seun van God en Verlosser van die wêreld. As mense wou aanvaar wat die dissipels oor die hele wêreld versprei het, moes hulle eers glo in `n God van liefde, goedheid en barmhartigheid, in `n God van almag en wysheid, in `n God van geregtigheid. Slegs dan kon Sy leerstellings hulle binnedring as goddelike wil, daarom was `n diepe geloof `n voorvereiste. Al Sy dissipels was diep gelowig, en daarom het hulle Sy onderrig baie vinnig aanvaar en het probeer om die goddelike wil te eer wat Hy aan hulle openbaar het. En deur dit te doen, het hulle die kennis van die goddelike waarheid steeds meer binnegedring, en dit het ook hul vermoë ontwikkel om in ooreenstemming met God se wil te leer, wat nooit moontlik sou wees as hulle gebrek aan geloof gehad het nie. Daarom sê God "op jou sal Ek My kerk bou," en sy kerk is hulle wat Jesus Christus wil volg, Sy kerk is die klein gemeenskap van hulle wat sterk en standvastig alles glo wat die Heer op die aarde gespreek en gedoen het, wat ter wille van hierdie geloof, `n poging aanwend om te voldoen aan God se gebooie, wat die ewige lewe begeer en dus die aardse lewe leef in ooreenstemming met God se wil. Hierdie kerk is `n gemeenskap van gelowiges.

En wanneer mense diepgelowig is, sal geen krag uit die hel ooit hierdie geloof kan versteur nie of beheer uitoefen oor sulke uiters toegewyde mense wat slegs die Heer soek en Hom erken as hulle God en Skepper. Diepe geloof in God sal altyd die krag van die teenstander oorwin, want almal wat in die geloof leef, leef ook in liefde, en liefde is die teenstander se felste opponent. Daarom is niks meer verstaanbaar as dat God Sy mees toegewyde dissipels as `n voorbeeld gebruik het sodat Hy `n ferm geloof `n voorvereiste gemaak het vir die wat aan sy kerk behoort, sodat Petrus dus vergestalt sal word in hierdie geloof en dat Jesus Christus wil hê dat almal wat aan Sy kerk behoort, ook diep toegewy moet wees. Dit is so maklik om hierdie woorde te verstaan, en hoe word hulle egter nie deur die wêreld verstaan nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205