BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 151

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wanneer het die Woord van God geen effek nie?

1534 Onuitspreeklik verkeerd is dit om aan die toesendinge van bo, in soverre aandag te skenk, dat slegs die buitengewone van hulle ontstaan in aanmerking geneem word, maar dat daar egter van `n innerlike groei geen sprake is nie. Dan is die Woord van God sonder effek, want weereens word daar slegs aardse probleme aangeroer en slegs hieroor uitsluitsel verlang, maar die eintlike betekenis van die goddelike sending word nie begryp nie.

Weinig mense is bereid om vir God te kies en die aardse prys te gee en daarom sal daar ook maar weinig wees wat die Krag van die goddelike Woord in hulself sal bespeur, want hulle kan maar net iets oorgebring word wat hul self innig begeer. En eers wanneer die Liefde van God vir hulle deur die woord van God begryplik geword het, sal hulle die krag uit God begeer en dan eers kan hulle begeer om met hierdie Liefde verbind te word.

Maar solank as wat die toesendinge van bo nie hierdie goddelike Liefde vir die mense aanskoulik maak nie, sal hulle ook nie die verlange na God opwek nie, dus bewustelik na die krag uit God vra nie. Maar die mens wat maar net die aardse gebeure beskou, probeer ook in die buitengewone bewyse van die goddelike Liefde maar net `n oplossing vir die aardse probleme vind, maar geestelike probleme roer hulle nie aan nie en so kan daar ook geen krag die gees toestroom nie, wat egter die eintlike doel van die bekendmakinge van bo moet wees. Dit bly daarom steeds net `n suiwer wêreldse aangeleentheid vir sulke mense en die buitengewone is vir hulle spoedig niks buitengewoon meer nie, hulle neem kennis daarvan, maar trek geen besondere gevolgtrekkings daaruit nie. En so het ook hierdie barmhartigheidsgeskenk geen besondere uitwerking op hulle denke gehad nie, omdat die verlange na God nie in hulle ontwaak is nie en die aardse lewe nog heeltemal te veel op die voorgrond van hulle denke staan.

Daar staan nou `n buitengewone kragbron vir sulke mense ter beskikking, wat nog onbenut gelaat word. Die Heer Self bied hulle Sy hele Liefde aan, deurdat Hy tot hulle kom en Homself sigbaar bekend maak, dog met digte oë en ore gaan die mense daar verby en laat die kosbaarste wat hulle gebied word, onaangeroer.

En so kan God die mense steeds weer bewyse gee van Sy Liefde, Mag en Wysheid, maar daar word egter geen aandag daaraan geskenk nie, of Hy word maar slegs suiwer aards gesien en beoordeel en die goddelike krag word egter nie begeer nie, dus ook nie ontvang nie. En so beroof die mense hulself van `n middel wat hulle moet help met die positiewe ontwikkeling van die siel, en omdat hulle nie aan hulle siele dink nie, inteendeel het hulle steeds net liggaamlike welsyn voor oë, en slaan daarom geen ag op dit wat slegs die siel bevoordeel nie. Hulle gaan `n barmhartigheidsgawe verby en gaan in onwetendheid verder op hulle aardse weg, terwyl hulle met `n goeie wil die oorvloedigste kennis sou ontvang het, wat hulle nie nou, sonder om dit self te verlang, gegee kan word nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205