BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 160

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Innerlike oordenking - Uur van rus - Introspeksie

1590 Dit vereis `n tyd van oordenking om in `n toestand te wees om die innerlike stem te hoor, want dit kan nie te midde van aardse geraas gehoor word nie, dit is nie waarneembaar vir die persoon nie. Net iemand wat in sy innerlike terugtrek, sal in `n toestand wees om dit te hoor, omdat dit slegs diep in die hart weerklink. Dus, ten einde `n verbinding met die gees te stig, is dit absoluut noodsaaklik vir `n persoon om sy innerlike lewe te vorm, deur te poog om dit te harmonieer met die wil van die Een Wie hom die lewe gegee het. `n Innerlike lewe volgens die goddelike wil kan aanleiding gee tot ondenkbare sukses, want dit waarborg toegang tot geestelike kennis. Dit maak die poort na die lewe buite die aarde oop vir die mens. Die mens is nie in `n toestand om hierdie gebiede van buite af binne te dring nie, maar as hy die weg deur middel van sy innerlike lewe neem, deur middel van sy gedagtes en gevoelens wat diep in sy hart gewortel is, dan neem hy die regte weg en sal hy die regte doel bereik.

Die mens het baie uit-die-hart gesprekke met homself nodig en moet homself en sy optrede onderwerp aan self-kritiek en moet altyd die beste wil hê, dan sal hy homself volgens God se wil vorm. Maar hoe meer hy verhinder word deur die buitewêreld om innerlike beskouing te doen, hoe moeiliker sal dit vir hom wees om met die geesteryk kontak te maak, want elke uur van nadenke is reeds, so te sê, die eenwording met geestelike wesens wat probeer om sy gedagtes te beïnvloed en wat, spesifiek gedurende daardie innerlike oordenking, onbelemmerd met die luisteraar van die innerlike stem kan praat. Hierdie wesens kan hulself net opmerklik maak deur die mees subtiele geestelike vibrasies, daarom moet hulle gedurende `n diep stilte ontvang word, anders kan hulle nie aangevoel word nie en gly ondoeltreffend verby die mens se siel.

Hoe makliker julle in `n toestand kom om julle los te maak van die wêreld en julle geestelike kontak begeer, hoe duideliker en meer voelbaar sal die stem in julle weerklink, en daarom moet julle alles in julle vermoë doen om aardse ervarings te vermy wat afbreuk kan doen aan die innerlike werk om julle siele te verbeter, van rus en oordenkingstyd waartydens julle geestelike kontak soek. Julle sal ongetwyfeld baie meer sukses hê as wat julle ooit op `n wêreldse wyse kon bereik. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205