BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 163

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Word soos kinders

1610 Verneem aldus die woorde van die Heer: "Word soos kinders, sodat julle kan ingaan in my ryk." As julle die kinderlike geloof nie het nie, sal julle moeilik die ryk van God verkry, want julle sal dinge as waarheid moet aanneem, wat dikwels onbegryplik vir julle sal voorkom. En dus sal julle moet kan glo soos kinders. Want God en Sy heerlikheid is nie te begryp nie, maar slegs in die volste geloof as waarheid aan te neem. En so was ook die lewe van Jesus op aarde `n eindelose reeks van wonderdade gewees, wat slegs in die diepste gelowigheid van die hart aanvaar kan word, omdat dit andersins as onmoontlik beskou en verwerp moet word.

Maar die kinderlike geloof beskou alles wat deur God verkondig word as waar. Die kinderlike geloof twyfel nie en bekommer nie. En so moet die geloof wees, om vir God en Sy werke in die openbaar op te kan kom. Want by God is niks onmoontlik nie. Wat Hy wil, dit gebeur. En wanneer Hy van die mense `n diep geloof eis, dan wil Hy Sy Liefde, Almag en Wysheid onvoorwaardelik aanvaar hê, wat alles kan volbring. Die diep kinderlike geloof vra nie hoe of waarom nie. Daar bestaan niks onmoontliks vir Hom nie, geen beperking nie en geen onwaarskynlike nie. En so moet julle geloof geaard wees, sodat God self sy vreugde in julle kan vind. Maar dan staan die poorte van die hemel oop vir julle, want sodra julle glo, sal julle die ryk van God kan binnegaan. En sodra julle glo is daar geen grense meer nie. Want die vertroue van die hart laat alle gees inkom en julle word wetend.

Wat vir julle voorheen slegs aannames was, word nou vir julle duidelik. Julle het deur die geloof tot insig gekom en wat julle insien, het vir julle `n bewys geword dat julle geloof verkeerd was. Daarom word kennis aan julle gegee sonder om julle te bekommer of te vra. Julle geloof het dit aan julle oorgedra en julle ontvang nou, net soos kinders, alle gawes dankbaar uit die hand van die Vader. Julle aarsel nie om dit aan te neem nie, omdat julle in diep kinderlike geloof tot God niks anders as die diepste waarheid verwag nie. En so werp julle geen hindernisse teen hierdie oordrag op nie, soos wat die te swak geloof so `n hindernis is. Die diepste geloof en diepe liefde vir God gee aan julle die ewige heerlikheid. Word daarom soos kinders, sodat die ryk van God naby aan julle kan wees. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205