BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 170

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die siel se swaarkry noodsaak lyding -"Vader, laat U wil geskied."

1749 Oneindige vertroue in goddelike leiding maak jou aardse lewensweg maklik, want jy aanvaar alles met `n sekere kalmte, as jy in gedagte hou dat dit so deur God bepaal is en op geen ander manier nie, as gevolg van Sy oneindige sorg vir jou siel. Elke las wat die lewe op jou plaas, is nodig vir die ontwikkeling van jou siel, en hoe meer jy dit benodig, hoe swaarder sal dit wees. Daarom moet jy jouself eers vorm volgens die goddelike wil en die lyding sal geleidelik verminder en sal uiteindelik heeltemal van jou af weggeneem word.

Beoefen liefde, sagmoedigheid en geduld, beoefen deernis en rustigheid, en doen altyd `n beroep op God vir krag om dit te doen en jy sal dit met gemak kan doen, en jy sal `n seën vir jou omliggende naastes wees, want hulle sal daarna streef om jou na te boots. En jou aardse lewe sal makliker word, jy sal oorwinnend na vore kom uit die stryd teen die bose en deur jou beroep op krag nader aan God kom. As jy God wil bereik, moet jy jouself heeltemal aan Hom oorhandig en altyd bid "Vader laat U wil geskied." Jy gee daardeur bewys van jou vertroue in Sy leiding, jy offer jou wil aan Hom, jy oorhandig jouself nederig in Sy wil en erken Hom as jou Vader, en dan sal jy wees soos dit God behaag, geduldig, sagmoedig, nederig en vredeliewend, jy beoefen liefde as jy ook met deernis teenoor jou medemens optree en probeer om hom te laat leef op die dieselfde manier as jy. Dit sal jou aard verfyn en die siel lig en helder maak, want sy sal in staat wees om steeds meer goddelike lig te absorbeer en dit te versprei.

Moet daarom nie kla as jy moet ly nie, dra alles geduldig en weet dat jy nog steeds nodig het om te ly, dat jou siel nog steeds beswaar is en dat God jou in Sy liefde wil help en jou vrylaat uit jou nog drukkende dop. Die siel worstel nog steeds vir haar vryheid, maar word nog steeds vasgehou deur `n krag wat weier om haar vry te laat. Jou eie wil is nog te swak, en ten einde jou wil te versterk, moet jy tot God roep om krag. Indien jy uit eie beweging versuim om dit te doen, dan moet God jou deur lyding aanmoedig om na Hom te kom om hulp, en dit neem dikwels `n ongelooflike lang tyd voordat die siel die weg na God neem, en jy sal net so lank moet ly en `n neerdrukkende toestand verduur. En tog is dit so maklik om jouself vry te stel daarvan, maar jy gee dikwels `n geleentheid vir die teenstander op sy aandrang en kom in opstand teen jou lot, jy kerm en kla en kan dus nie vrygestel word van lyding nie en jou fout berus in die feit dat jy nie God se liefde herken nie en nie dankbaar is teenoor Hom dat Hy jou na hoër sfere wil lei nie. As jy in Sy liefde glo, sal dit ook maklik vir jou wees om op Hom te vertrou en elke dag, ongeag hoe ontstellend dit mag wees, sal `n seën wees vir jou siel en voordelig wees vir jou hoër geestelike ontwikkeling. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205