BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 171

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Stigting van geestelike kontakte op die aarde - Hulp van die wesens in die hiernamaals

1750 Die inwoners van die geesteryk is onvoorstelbaar aktief en doen hul taak met soveel toewyding en volharding dat dit tot sukses sal lei. Weer en weer benader hulle die mense wat aan hulle sorg toevertrou is en probeer om hulle te oorreed om vrae te vra, ten einde in staat te wees om daarna die antwoord geestelik oor te dra, en daarom is dit van groot belang dat mense van elke geleentheid gebruik maak om hul menings uit te ruil. Want dan sal dit moontlik wees vir die geestelike wesens om oor te gaan tot aksie, deur mense te inspireer met vrae en antwoorde, dit word deur hierdie wesens aan hulle gefluister, sodat groter probleme opgehaal kan word en die vriende in die hiernamaals in staat gestel kan word om te begin met hul onderrig.

So `n uitruil van gedagtes kan ongelooflik suksesvol wees, want dit stimuleer oordenking agterna, en die geestelike instruksies kan voortgesit word volgens die begeerte om duidelikheid te verkry. Om hierdie rede word dit buitengewoon verwelkom deur hierdie geestelike wesens wanneer `n persoon voortdurend nuwe geestelike kontak maak, want alle pogings aan hierdie kant sal herken word in die wêreld van die hiernamaals en dadelik gebruik word, en dan sal dit afhang van mense se wil tot watter mate hulle oop sal wees vir instruksies.

Drade van die ander kant na die aarde word voortdurend geweef, en as `n aardse kind help om sulke verbindings te vestig, maak dit die taak van die wesens in die hiernamaals aansienlik makliker, want die ingang na die hart moet effens oop wees, en dit gebeur wanneer `n persoon `n vraag in gedagte het en `n antwoord verwag. Dan sal die hart versigtig luister na die stem in haarself, dan kan die wese in die hiernamaals homself uitdruk en verwag om gehoor te word. En as die persoon van elke geleentheid gebruik maak om geestelike probleme te bespreek met sy medemens, help hy terselfdertyd om die ingang van sy hart oop te maak en om die weg te berei vir hierdie geestelike wesens na die mees innerlike deel van die hart. Hierdie hulp is besonder belangrik, aangesien dit die eerste aansporing na `n volledige transformasie van denke kan wees. Van daardie oomblik af kan die persoon in innige kontak met die welwillende wesens van die hiernamaals bly en baie inligting kan deur hulle aan hom meegedeel word, as dit die persoon se wil is om die waarheid te ken en dus luister na die fluisteringe van hierdie wesens, wat nou met toewyding voldoen aan hul taak. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205