BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 176

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Plig om die goddelike openbarings te versprei

1797 Dit is onbeskryflik prysenswaardig om die Woord van God te versprei. Dit wat deur God se barmhartigheid oorgedra word aan mense, sal nie die uitsluitlike eiendom van die individu bly nie, maar moet oorgedra word aan die vele mense wat dit benodig vir hul siele se redding. Die mensdom is in groot moeilikheid, hulle is so ver van God verwyder dat hulle selfs nie meer Sy wil herken nie en gaan in volledige onkunde deur hul aardse lewe. Maar die mens moet weet wat God van hulle verwag. Gevolglik moet die inligting aan hulle meegedeel word. En om hierdie rede word aardse kinders, wat bereid is om van diens te wees aan Hom, deur God gekies vir die taak om Sy wil aan die mense bekend te maak. Hy onderrig hulle eers Self, sodat hulle daarna hul kennis kan oordra aan hul medemens.

Die mensdom sal vergaan sonder aktiewe hulp, en aktiewe hulp kan slegs gevind word in die Woord van God. Maar op die oomblik word alles deur die mens verwerp, indien dit hulle vermaan om God te onthou of indien hulle oor God op die tradisionele manier onderrig word. Dit is waarom God sy Woord weer aan die mens gee, Hy gee dit met `n verduideliking oor die doel en taak, want Hy wil deur Sy Woord nader aan hulle kom. Hy wil hulle vertroud maak met alles wat verband hou met die skepping. Hy openbaar aan hulle die verband van alle dinge met mekaar en gee hulle die gebooie, wat die basiese voorwaarde is vir hul weg na God. En gewillige mense sal help om hierdie goddelike geskenk te versprei; hulle sal ywerig daarna streef om die goddelike openbarings toeganklik te maak vir alle mense; as God se gretige dienaars sal hulle altyd en ewig Sy werke bekendmaak; hulle sal hul medemens laat deel in die liefdesgawe van barmhartigheid, sodat die goddelike Woord aanvaarding sal vind onder die mens, dat dit hulle geloof sal versterk en hulle motiveer om te doen wat nodig is om op `n God-welgevallige manier te leef, dus om die gebooie van die liefde vir God en hul naaste te vervul. Slegs wanneer `n persoon kennis het van God se wil, kan hy tot verantwoording geroep word, indien hy nie daarvolgens leef nie.

Toegegee, oningeligte persone kan nie verantwoordelik gehou word om rekenskap te gee nie, maar hulle kan ook nie gebruik maak van hul lewe op aarde en `n hoër graad van geestelike volwassenheid bereik nie, want hulle sal buitengewoon liefdevol aktief moet wees vanuit eie beweging, d.w.s. liefde moet in hulle wees, maar in daardie geval sal hulle ook die betekenis en doel van hul aardse lewe en hul taak ken, want God gee Sy Woord aan almal wat dit begeer, dit is net nie altyd uiterlik waarneembaar nie, behalwe in die vorm van geestelike uitsendings. Maar diegene wat die Woord op so `n manier ontvang dat hulle in staat is om dit neer te skryf, is veral verantwoordelik vir die verspreiding van hierdie Woord, want hulle ontvang baie barmhartigheid en moet dit ook deel. Hulle moet die evangelie verkondig aan almal wat dit nie verwerp nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205