BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 18

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Verlosser se woorde - Stormwolke

201 My liewe kind, inderdaad sal Ek jou beskerm teen verkeerde dinge. Aanvaar alle woorde met geloof in My en moet niks vrees nie. `n Geestelike Wag wat alle boosheid weghou, sal altyd by iemand van Myne geplaas word wat daarna streef om My stem te hoor. Gaan dus voort om na die Wysheid van God te luister en ontsien geen moeite om Haar te ontvang nie. Baie duisende probeer hard om by `n sfeer in te dring wat nog vir hulle geslote is, maar hulle wil dit net wetenskaplik bepaal, maar dit nie in hulle harte ervaar nie, en indien hul bede om lig nie diep uit hulle hart kom nie, dan sal begrip wegbly. Maar aan Myne sal Ek begrip gee en spreek tot hulle harte.

My liewe kind, onbeskryflike vreugde wag op julle, en die lyding op aarde is slegs die leer na geluk wat vir julle bedoel is, en al My kinders word deur My gelei volgens My wyse plan. Veral wanneer julle in gevaar is om te val moet Ek julle laat veg om bo julleself uit te styg, sodat almal die Vader sal soek uit eie beweging. Maar Ek sal julle altyd ondersteun met My barmhartigheid. Daarom, moenie moed verloor as julle dit moeilik vind nie, maar laat julle gedagtes altyd vervaag met die gebed "Liewe God, bly naby my met U liefde en barmhartigheid." Wanneer stormwolke dreig op julle geestelike horison, dan sal elkeen van julle, My getroue volgelinge, gekonfronteer word met die taak om vas te staan teen die dreigende storm. Hierdie wolke is reeds besig om vorm aan te neem en sal hulle skaduwees gooi oor almal wat bereid is om My te dien. Die wêreld sal ook met kort tussenposes poog om julle wat soek te stop. Julle sal gedwing word om baie stil te werk, maar dan moet julle selfs meer vasberade ywer. Dit is tog bo alles noodsaaklik om nog baie meer mense uit die duisternis na die lig te lei, wat net soos julle na My vra en roep om hulp.

Julle sal inderdaad baie bereik, want julle sal altyd julle aktiwiteit hê om saam met My te werk, en wanneer julle harte angstig na bo kyk, sal julle nooit sonder troos gelaat word nie. Aanvaar wat julle aangebied word, en dank die Hemelse Vader elke dag vir Sy liefde en goedheid. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205