BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 181

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Paradys toestand - Geestelike wêreld

1812 Die dood van die liggaam is die afsluiting van die aardse bestaan en die begin van die lewe in die ewigheid. Dit is twee heeltemal verskillende wêrelde. Die een wat deel uitmaak van die verlede en ook in homself verganklik is, d.w.s. aan voortdurende omvorming onderhewig is, is die wêreld van die sigbare en tasbare skeppingswerke van God, `n wêreld wat materie is, in teenstelling met die wêreld van die hiernamaals, waar materiële skeppings nie bestaan nie, wat maar net vir die onvolmaakte wesens soos gedagtes is, tot by die oomblik van finale oorwinning. Die vleeslike liggaam het aardse, d.w.s. materiële skeppings nodig, omdat dit self ook so `n skepping is. Maar sodra die vleeslike omhulsel wegval en die siel oorgaan na die geesteryk, is sy heeltemal onafhanklik van sigbare skeppingswerke, wanneer sy `n sekere graad van volwassenheid bereik het. Die wêreld is dan `n wêreld van begeertes.

Elke siel tref dit aan wat sy begeer. En dus sal die lewe in die ewigheid vir die mens `n paradys toestand wees, op voorwaarde dat die siel in die paradys wil vertoef, want sy kan dit wat nog heel menslik aards is net so begeer. Maar dan kan dit nie `n paradys toestand genoem word nie, want aardse begeertes skakel so-iets uit. In die hoër sfere word aards-materiële goedere egter glad nie meer begeer nie, maar word beskou as deel van die verlede en in die plek hiervan word slegs geestelike goedere nagestreef. Dan word geestelike goedere vir die eerste keer die kragstroom wat die gees in die ewigheid gewaarword en sal bevorderlik wees vir sy vooruitgang wanneer hy vurig daarna verlang. In hierdie wêreld is niks tasbaar of aards sigbaar nie, maar slegs vir die geestelike oog sigbaar, d.w.s. alles bestaan uit "geestelike substansies". Dit is slegs in die gevoelslewe kenbaar. Die graad van liefde van die gees sal in `n sekere sin die sfere bepaal wat die nuwe blyplek van die siel sal wees, want as die siel gewillig is om te gee, ontvang sy ook. En nou is ontvang en gee vir die gees `n saligmakende werk. Sy begeer nie iets tasbaars nie, inteendeel net iets kosbaars, wat in die gevoelslewe tot uitdrukking kom.

En dus is die lewe in die ewigheid `n gestadigde toestroming en uitdeel van goddelike krag. Daar word slegs gees begeer en ontvang en die gevoelslewe word tot onvoorstelbare dieptes ontwikkel, sodat die geluksaligheid steeds groter kan word. Daar is dus nóg stilstand nóg agteruitgang vir `n gees van die ewige lewe, maar slegs ewige heerlikheid. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205