BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 186

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Pligsvervulling

1829 Julle moet nooit tevrede wees om net julle plig te doen nie, maar julle moet meer as dit doen, julle moet vrywillig `n taak aanvaar wat mense nie verwag dat julle dit sal doen nie, maar wat julle uit liefde sal doen, eers dan sal julle liefdevol besig wees en slegs hierdie poging sal waardeer word en aan julle seëninge bring vir die ewigheid. Mense wat getrou hul aardse werk doen, glo dat hulle genoeg gedoen het. In daardie geval is hulle lewe in werklikheid `n lewe van vervulling van hul plig, maar tog is dit nie `n bewustelike diens van liefde nie. Wat `n plig ookal vereis om gedoen te word, stem altyd ooreen met wêreldse doelwitte. Enigiets wat `n suiwerende invloed op die siel het, sal nie gevra word of uitgevoer word as `n plig nie, maar dit moet altyd in absolute vryheid van wil gedoen word, en dit is waarom daar slegs gepraat kan word van `n siel se vordering, wanneer die persoon bo en buite sy plig werk en nie ophou met so `n goedhartige aktiwiteit nie.

Maar enigiets wat `n mens aanvaar vir homself of op `n ander plaas as `n verpligting, het slegs aardse waarde, aangesien naasteliefde nie noodwendig die dryfkrag van die vervulling van so `n plig is nie. Daar is, as `n reël, menslike wette wat ten doel het om die wêreldse orde te handhaaf, waar die vervulling daarvan nodig is om die mense se swak wil te bestry, want baie mense sal nie doen wat hulle verplig is om te doen nie, indien `n sekere sin van pligsbesef nie in hulle gekweek word nie. Alles wat hulle doen, is dus op die een of ander manier voorwaardelik en die resultate `n soort van aardse voordeel, `n aardse manier van lewe, wat net `n eindelose string dade is, wat almal inpas in die kategorie van pligsnakoming en op geen manier lei tot `n geestelike toestand van volwassenheid nie, want juis hierdie vervulling van plig verhoed dat mense werklik liefdevol aktief is.

Alhoewel die vervulling van plig nie aan mense voorgehou kan word as verkeerd of onnodig nie, hou dit nogtans `n sekere gevaar in vir die mens se siel, want hoe meer hy dit gebruik as `n rigtinggewende beginsel van die menslike lewe, hoe meer belang hy juis aan hierdie plig heg, hoe meer glo hy om vrygestel te wees van ware liefdestake, want hy ag sy tyd goed gebruik en tog bly hy geestelik agter as hy versuim om lief te hê, dit wil sê, ten spyte daarvan dat hy ten volle beset word deur pligte, word hy nie deur die liefde aangemoedig om "meer" te doen nie, om sy medemens beide geestelik en fisies te help met dade wat nooit deur mense gevra word nie en daarom kan die liefde ook nooit `n plig wees nie. Vervulling van plig op sy eie behoort beslis in `n aardse wyse herken te word, maar dit is van geen belang vir die ewigheid nie, dus moet die mens sy beste doen en probeer om uit eie vrye wil behulpsaam te word. Hy behoort nie tevrede te wees met die vervulling van sy plig nie, maar uit eie beweging "meer" te doen, hy behoort uit liefde te gee en te help, sodat sy siel verlossing sal vind, wat altyd net baat deur dit wat mens uit sy eie vrye wil en in onbaatsugtige naasteliefde doen. Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205