BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 19

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Demone swerf deur die heelal - Gebed

202 Demone swerf in die heelal rond en hits die mense orals aan om in opstand te kom teen die gebooie van God, en waar die Vader om hulp gevra word, daar sal hulle in toom gehou word. Dit is `n wyse wet dat God die wêreld regeer, dat hierdie demone altyd moet luister na die Skepper se wil. Aan sy eie oorgelaat sal `n persoon voor hulle swig, maar God kry die aardse mens jammer oor die diepgaande teenspoed wat om hulle is, dus moet julle net na Hom gaan vir hulp.

Die aarde sal vir `n oneindige lang tyd in gebed moet bly as sy haarself wil bevry van die krag van hierdie donker magte. Moet julle dus nog bekommerd wees as julle hulp in nood ontvang deur gebed? Nog nooit het die Vader julle gevra om op te hou bid nie, die barmhartigheid wat julle daardeur verkry, is onmeetbaar. Hierdie genademiddel is vir ewig tot julle beskikking, dus moet julle dit tot julle voordeel gebruik en die Vader uit die diepte van julle harte smeek vir verlossing van die magte van die duisternis. Dit is julle eie skuld as julle hard moet veg, as julle nie bid en julleself aan die Vader toevertrou in julle nood nie. God skenk Sy liefde en goedheid aan elkeen, en daarom moet julle `n poging aanwend om sy barmhartigheid te ontvang. So spandeer jy elke dag in blye afwagting op die leer wat aan jou gegee word en voortdurend verbeter jou kennis ten opsigte van geestelike dinge.

Begeer altyd om die Woord van God te ontvang en daar sal van ons kant af aan jou wens voldoen word, nietemin, as jy in die barmhartigheid van God wil bly moet jy altyd jou hart aan Hom gee en onderdanig wees aan Sy wil. Jy moet nederig uit Sy hand aanvaar wat Sy liefde vir jou inhou, want eendag sal alle pyn en lyding jou gees se opstanding help en jy sal God se wysheid prys vir alle ewigheid. Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205