BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 212

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Uitverkiesingsleer

2034 Die uitverkiesingsleer moet beslissend uitgeklaar word as mense nie in verkeerde denke geforseer word en heeltemal mislei word nie. Dit is `n werklike gevaar vir mense wat aanvaar wat hulle as `n godsdienstige dogma aangebied word, sonder om ernstig daaroor te besin. Hierdie onderrig vernietig elke impuls in die mens, en deur die onderdrukking van die strewe na bo, word die mens onaktief en gee homself heeltemal oor aan die aksies van die kragte wat nou mag oor hom het. Die persoon sal dan niks doen om hierdie voor die hand liggende traagheid op te los nie, omdat hy glo dat God se barmhartigheid aan hom openbaar sal word wanneer Hy dit wil. Hierdie aanname is `n bewys van sy ongeloof in God se oneindige liefde en barmhartigheid, dit is `n beoordeling van die Ewige Godheid volgens menslike begrip, want dit maak die afleiding dat God se liefde afhang van die waarde of waardeloosheid van die persoon.

God se barmhartigheid sluit alle mense in, en die goddelike liefde is slegs ondoeltreffend waar die mens se wil weerstand bied, want hy wil altyd hierdie wil na homself draai. God is sekerlik bly wanneer mense na Hom vra, wie se wil hom dus in staat stel om barmhartigheid te ontvang. Maar Sy sorg en liefde is altyd besig met diegene wat nog nie in besit geneem wil word deur Sy liefde nie. Hoe dit ookal sy, dit sou egter heeltemal verkeerd wees om te aanvaar dat God se geskenk van barmhartigheid willekeurig gegee word. Dat om dit te ontvang, nie deur die mens voorkom kan word, of aangemoedig kan word nie. Dit sou heeltemal verkeerd wees om menslike beperkings te gebruik met betrekking tot die gee van God se liefde, dit wil sê deur die veronderstelling dat dit afhang van God se behae in die persoon. In daardie geval sou die mens `n droewige skepsel gewees het, want hy is in `n onvolmaakte toestand van volwassenheid wat God se welwillendheid wil uitsluit, hy is nog steeds sondig, dit wil sê, sy wil strewe nog steeds nie na God nie.

God se welwillendheid word nie gewek totdat die wil na Hom keer nie, en dit motiveer God om Sy barmhartigheid in oorvloed vir die mens te gee. Maar God sal nooit Sy barmhartigheid verleen aan `n mens wie se innerlike wil nog in opposisie teen Hom is nie. `n Persoon kan God inderdaad openlik teenstaan, maar sy siel kan God tog begeer, in welke geval die magte van die onderwêreld hom sterk sal beïnvloed om teen God in opstand te kom, en die goddelike barmhartigheid sal hom help om hierdie kragte te oorwin. Dit word ongetwyfeld veroorsaak deur goddelike barmhartigheid, dit het die persoon gehelp wie se hart God begeer.

`n Mens wat goddelike barmhartigheid ontvang sonder sy wil, of in opposisie teen sy wil, sou dan `n uitverkore wese moet wees, hy sou deur middel van barmhartigheid volwasse moet word. Maar sodanige volwassenheid sluit die vrye wil uit en sal daarom nooit tot volmaaktheid lei nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205