BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 222

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Stryders vir die ryk van God – Doel van natuurrampe

2086 Dit kan sonder aarseling vermeld word dat die aarde deur kragtige natuurrampe getref sal word, dit moet inderdaad katastrofes genoem word, sodat mense sal weet dat die onderskeie gebeure nie deur toevallighede bepaal word nie. Daar is nie so iets soos toeval nie, alles is voorafbepaal, en alles neem die weg na `n hoër ontwikkeling. En die komende natuurramp sal tallose geestelike substansies vrystel en hulle terselfdertyd voorsien met geleenthede vir nuwe vorme, maar die rampe is bedoel om mense so te beïnvloed, dat hulle sal soek na `n verbinding met God. Mense oorweeg laasgenoemde nou baie selde, dit is hoekom God Self weer aan hulle wil naderkom, al is dit deur `n middel wat vrees en bewing in mense sal veroorsaak, maar as gebeure vooruit verkondig word, sal `n persoon die ooreenkomste herken en sal homself dan toevertrou aan die Krag wat in staat sal wees om hom te help. Die kragte van die natuur is die enigste manier wat die mees ongelowige persoon kan skud en hom terug te lei tot geloof. Maar hulle hou nooit lank aan nie en net so ook duur die wil om te glo net so lank as wat `n persoon in gevaar bly om sy lewe te verloor.

Maar die ewige Godheid sal egter nooit ingryp sodat `n persoon gedwing moet word om te glo nie. Selfs in die grootste fisiese teenspoed sal Hy hom sy vryheid toelaat. Hy veg beslis vir die nog onvolmaakte siele, maar Hy verplig hulle nie. En daarom sal natuurrampe ook moet plaasvind binne sekere ooreenstemminge met die wet, hulle sal net min of meer gewelddadig plaasvind, afhangende van die noodsaaklikheid vir hierdie bedreigde mense wat nie die korrekte besef het nie. En om daardie rede sal hulle in kennis gestel word van die komende gebeurtenisse. Die mensdom sal heeltemal hulpeloos raak en met kinderlike vertroue om hulp roep tot God. Voor dit sal hulle reeds in kennis gestel word van die verskriklike tyd wat hulle nader, en selfs al het hulle net `n swak geloof, sal al die aankondigings met onverskilligheid aanvaar word, want die meeste sal waarskynlik aanvaar dat die aangekondigde gebeurtenis nie sal gebeur nie. En tog sal mense dit onthou wanneer hulle liggaam en siel in gevaar beland. En dit was die doel, want so afskuwelik soos wat die gevolge van `n natuurramp is, kan dit altyd `n skok bring vir die menslike denke wat ook `n positiewe uitwerking op die mens se geloof kan hê, mits hulle die kennis vooraf ontvang het. Want die hele mensdom staar `n draaipunt van hul lewens in die gesig. En salig is elkeen wat God se wil herken in alles wat gestuur word. Dan sal hy werklik nie in staat wees as om anders op te tree as volgens Sy wil nie en sal altyd die groot benoudheid van sy medemens sien en die ramp sien as `n middel wat hierdie swaarkry kan verlig. En hierdie ramp is op hande, dit sal kom soos `n dief in die nag, en dit sal net so vinnig weer oor wees, maar tog sal die resultaat ondenkbaar wees. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205