BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 228

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Innerlike gevoel – Leidende beginsel vir die lewensweg

2104 Die mens se innerlike gevoel is die leidende beginsel vir sy lewenswyse. So lank as wat `n persoon vrae vra en niks ontken of bevestig nie, dan sal sy innerlike stem met hom praat, waaraan hy slegs aandag moet skenk, om in staat te wees om op die regte weg te bly. Om in staat te wees om dit te bevestig, is dikwels baie moeilik wanneer geloof ontbreek, maar slegs die wil sal die besluit neem. As dit goed is, sal die mens sonder aarseling aanvaar wat hy deur sy diepste innerlike gevoel vertel word, want met sy vrae maak hy sy hart oop vir die invloed van vriende in die hiernamaals. Maar `n persoon wie se wil nog steeds beheer word deur die teenstander, hou sy hart gesluit vir hierdie voorstelle.

Dan staan hy dit teen en verwerp dit, hy ontken dit dus. Om aandag te gee aan die stem van sy hart, sal slegs gedoen word deur `n persoon wat bereid is om te doen wat reg is, want hy vra vrae en wag vir `n antwoord. `n Onwillige persoon leef sonder om vrae te vra oor geestelike kennis, omdat hy alles van `n geestelike aard, dit wil sê, `n lewe buite die aardse lewe ontken. En iemand wat nie vrae vra nie, kan nie `n antwoord ontvang nie. Die persoon se denke wentel hoofsaaklik om aardse dinge, en hy beskou geestelike navorsing as `n vermorsing van tyd. In daardie geval is hy egter nog so materialisties geneig, dat hy nie die sentiment het vir die sagte stem in homself nie. Daarom sal hy ook nie aandag gee aan sy diepste gevoelens nie. Sy innerlike stem sal hoofsaaklik klink wanneer die liefde vir die wêreld, die sin vir al die aardse dinge, naamlik vir materie, begin afneem. Slegs dan sal `n persoon homself begin besighou met dieper gedagtes, met die gevolg dat hy homself dikwels sal bevraagteken, sodat hy dan by wyse van spreke, homself die antwoord sal gee, wat egter geestelik aan hom oorgedra word deur geestelike vriende, want so gou as wat sy wil goed is en hy God nie verwerp nie, sal hy die waarheid geestelik ontvang en kan hy dan vol vertroue sy innerlike stem glo, oftewel sy innerlike sentiment, en daarna doen wat hy genoodsaak voel om te doen. Slegs die wil moet streef na dit wat goed is, hy sal moet wil doen wat reg is, dan sal hy ook altyd die weg getoon word wat hy moet neem. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205