BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 23

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ek het jou nodig

209 Groete aan jou in die Naam van die Vader. Jy moet die weg wat Hy vir jou daargestel het, neem. Sy beskermende hand sal jou op die regte weg lei. Slegs jou liefde het gemaak dat jy hierdie weg neem, maar jou gees is verenig met ons. As jy kontak hou met jou Verlosser, sal goedgesinde kragte altyd aan jou sy wees en probeer om jou gedagtes te beïnvloed sodat alles wat jy bereik in harmonie met die hemelse Vader sal wees. Gaan ongehinderd voort op jou weg en aanvaar die geestelike leringe wat jou aangebied word met `n dankbare hart, want vroeër of later sal die tyd kom wanneer jou hart sal oopmaak vir die ewige waarhede wat God van voorneme is om aan jou te gee wanneer jou geloof onwrikbaar geword het. Ons wag almal vir hierdie tyd, want dit sal ons baie seëninge bring. Onthou dit altyd wanneer daaglikse gebeure jou bang maak. "Ek het jou nodig". Roep die Heer aan jou. Elke wese vervul dit waarvoor Hy geskape is om te doen. Kwel jou dus nie en luister na dit wat jou weer kalm sal maak: Jou geskrifte word met groot verbasing ontvang. `n Gees van liefde en reinheid vergesel dit, en dit is wat geoordeel word en die hart indring. Die woorde talm saggies in hul ore en hul gedagtes is met jou, en deur die aanvaarding van die woorde van God gee hulle hulself en ons groot genoeë.

En tog sal dit nie in staat wees om hulle te oortuig en hulle te weerhou om te dink dat jy die geestelike kennis van iewers anders gekry het en dit nou herhaal nie, want hulle vind dit ondenkbaar dat God `n geskenk soos hierdie aan iemand sal gee wie se manier van lewe nie saamstem met die leerstellings van hul kerk nie. Hulle 'God' gelowige, toegewyde gesindheid het hulle te alle tye die regte weg laat neem, en innerlik verenig met die Verlosser, het hulle altyd die beste vir mense gegee. Maar, as jy die Verlosser wil dien, laat dan alles vertrouend oor aan Sy diskresie.

Net soos wat jy verlig geword het, sal Hy orals op die regte tyd werk, maar oral op `n ander manier. En net soos Hy aan jou vervulling en troos geskenk het, sal Hy ook aan ander gun dit wat vir hulle voordelig is. Kyk, My kind, welsprekendheid spreek dikwels woorde wat nie in harmonie met die Vader se heilige leringe is nie, en tog verstaan God, want die liefde vir Hom wek dikwels so `n ywer dat die resultate in stryd is met die suiwer leer van Christus. Maar waar `n goeie wil is, sal geen kwaad kom nie, want die Vader beskerm Syne wat Hom volg.

Maar maak van nou af seker dat die onderrig aan jou oorgedra kan word sonder onderbreking, dit is `n ongekende seën as jy permanent met ons in kontak bly. Ons gee jou die inligting volgens die Verlosser se wil. Werk sonder rus om jouself te verbeter, onbeperkte toewyding aan jou Verlosser en oneindige liefde vir Hom sal jou ontvanklik maak vir alle geestelike invloei, en wysheid en leringe van onskatbare geestelike waarde sal na jou toe vloei. God sal jou werk seën, omdat jy in Sy barmhartigheid sal bly so lank as wat jou hart intiem teenoor Hom geneig is. Gaan daarom voort op hierdie weg met `n blymoedige hart, goed bewaak en gelei deur ons beskerming. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205