BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 233

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

goddelike voorsienigheid - Misleide wil

2117 Die gebeurtenisse in die lewe van `n mens gebeur nie deur toeval nie, instede is alles goddelike voorsienigheid en van ewigheid af vooraf bepaal. Die lewe van elke persoon is in detail bepaal en as dit lyk asof die mens se wil `n rol speel, dan is dit slegs omdat God die mens se wil van ewigheid af ken en daarom weet hy ook hoe die persoon sy vryheid van wil sal gebruik. En ooreenkomstig hierdie wil het God gestalte gegee aan die menslike lewe, selfs voor dit begin het. Dus kan die individu nie sy lewe op `n heel ander manier verander as wat God dit bepaal het nie, net soos toeval geen rol speel in die beplanning van die aardse lewe nie. Daarom, ongeag of veranderinge in die lewe gunstig of ongunstig is, alles moet met dankbaarheid en onderwerping aanvaar word, omdat dit slegs bedoel is om `n hoër ontwikkeling vir die siel te bereik, dit is slegs meer geleenthede vir haar volmaakwording.

Dit is `n groot misleiding om te veronderstel dat die wil of werke van `n persoon dit of dat kon verhinder het. Ongeag hoe die mens sal beslis, beantwoord die resultate altyd aan die ewige plan van God, alhoewel dit nie die mens van sy verantwoordelikheid onthef wanneer hy sy wil verkeerd gebruik het nie. God het reeds hierdie persoon se misleide wil in oorweging geneem, d.w.s. die gevolge daarvan word weer nuwe geleenthede vir ontwikkeling. Hierdie opeenvolging het egter nie betrekking op die misleide wil van `n persoon nie, d.w.s. die misleide wil van `n persoon kan `n daad uitvoer, maar die effek van hierdie daad word nie deur hom bepaal nie, maar deur God Self. En so koördineer God elke gebeurtenis, Hy laat die geleenthede mekaar sodanig opvolg dat dit die persoon se siel bevoordeel en `n mens kan niks doen om die plan te verhinder wat God eens en vir altyd bepaal het nie. Daar is nie so-iets soos toeval nie, dit maak nie saak hoe wonderbaarlik die gebeurtenisse lyk nie, die gang van elke enkele persoon se lewe is altyd die wil van God. Omdat God altyd toelaat vir die vrye wil van die persoon en aangesien Hy dit weet van ewigheid af, het Hy sy lewe ooreenkomstig hierdie vrye wil gestalte gegee. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205