BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 237

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Hemelliggame – Geestelike en aardse substansie (a)

2142a Slegs die mens wie se gedagtes na God gekeer is, gaan dieper in op die vraagstuk van die skepping, want hulle peins oor die ontstaan van die heelal, oor die oneindigheid en die Skepper van alle dinge. Hulle sal geen vinnige gevolgtrekkings maak nie, hulle sal gis en in hul gedagtes vrae stel, en d.m.v. gedagtes sal die antwoord ook aan hulle gegee word, sodra hulle op hul gedagtes let. Die geringste bereidwilligheid om onderrig te word deur wetende kragte, beloon God sodanig dat Hy die opdrag gee om die gedagtes van die mense in reguit bane te lei en dus sal hul denke ooreenstem met die waarheid en hulle sal derhalwe uit hulself wyshede kan skep. Die Gees uit God onderrig hulle en dus staan hul vas in die waarheid.

Die wêreld is die produk van die goddelike Liefdeswil. Dit is die gedagte van God wat tot vorm geword het. Al die tasbare en aardse sigbare behoort tot die aarde, die ryk van die materie. Maar buite hierdie is daar die geesteryk, onsigbaar vir die menslike oog, maar wat ook uit die goddelike Krag van die Skepper voortgekom het, want die heelal bevat ontelbare skeppings waarvan die grondstowwe geestelike substansie is, wat die menslike oog nie kan waarneem nie, omdat dit maar net aardse materie kan sien. Sou die mens hierdie geestelike skeppings kon aanskou, dan sou `n besondere kennis vir hom ontsluit gewees het, sy vrye wil sou dan egter in gevaar gewees het, want wat hy sou sien, sou beslissend gewees het vir sy hele lewe op aarde. Maar daarom moet die kennis vir hom verborge bly, sodat hy sy aardse lewensweg heeltemal onbeïnvloed kan aflê.

Die Wil, Wysheid en Liefde van God laat voortdurend skeppings ontstaan wat vir die mens maar net soos baie veraf hemelliggame lyk, waarvan hy dus vermoed dat hulle dieselfde gesteldheid sal hê as die aarde. Hierdie hemelliggame is egter van `n baie uiteenlopende samestelling en heeltemal ontoeganklik vir die inwoners van die aarde. Tog kan die menslike gees ook in hierdie skeppings ronddwaal en wat hy sien en hoor saam met hom terugneem na die aarde.

En dit is `n buitengewone genade van God, want die mens as mens sal nooit in hierdie ryk kan kom nie en daarom sal die kennis daaroor heeltemal by hom ontbreek. So onderrig sy Gees hom egter op die volgende manier:


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205