BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 238

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Hemelliggame – Geestelike en aardse substansie (b)

2142b Daar bestaan niks in die heelal wat nie sy Oorsprong in God het nie. Gevolglik moet alles die goddelike Wysheid verkondig, d.w.s. dit moet beantwoord aan `n plan wat God in Sy Wysheid ontwerp het. Niks in die heelal is nutteloos nie, al mag dit ook vir die mens so voorkom. Die hemelliggame beantwoord presies net so aan hulle doel soos die aarde, ofskoon hulle anders gevorm is. Alles in die heelal bied die nog onvrye geestelike die moontlikheid om hulself positief te ontwikkel. Dit is die enigste doel van elke skeppingswerk.

Dit kan nou egter glad nie aangeneem word dat alle skeppingswerke uit dieselfde substansie bestaan nie, dat dus slegs die aardse substansie, die materie, die blyplek kan wees waar die onontwikkelde geestelike vasgehou word nie, want uit hierdie veronderstelling sou dit volg dat alles in die heelal uit dieselfde aardse substansie bestaan. Verder sou dit meebring dit alle hemelliggame deur dieselfde wesens, dus deur mense bewoon moes wees, maar dit sal `n stilstand in dieselfde toestand beteken, dus in `n toestand van leweloosheid wat nie ontwikkel nie, óf van niksdoen nie. En verder sou dit `n voortdurende duisternis beteken naamlik dat alle hemelliggame skeppings sonder lig sou moes wees. Die hoër ontwikkelde wesens sou egter sulke skeppings as `n onverdraaglike dwang ervaar, want vir hulle uitstraling van lig sou hulle geen wesens kon vind wat gewillig was om dit in ontvangs te neem nie, dus sou die strewe om na God te gaan, nooit verwesenlik kon word wanneer die wese, uit sy toestand van gebonde wees aan die aarde, verlos sou word en in die vrye streek kom waar `n werksaamheid sonder `n omhulling as dwang, moontlik is nie. Dus moet daar ook skeppings bestaan wat geen dwang meer sal wees vir die wese nie. Elke aardse substansie is egter `n dwang vir die wese wat homself daarin bevind, gevolglik moet dit wegval en daar moet skeppings bestaan wat slegs suiwer geestelik verklaar kan word, omdat hulle slegs geestelike substansie is. Hulle bestaan wel, egter net nie sigbaar vir die menslike oog nie, maar slegs met die geestelike oog waarneembaar.

Hulle word dus geestelike skeppings genoem, wat soveel wil sê as dat hulle eers na die aardse lewe gesien kan word, dat hulle geestelike wesens bevat wat al die aardse lewe afgelê het en homself hoër moet ontwikkel. Die toestand van volmaaktheid van die wesens is egter verskillend, gevolglik moet ook die skeppings wat die wesens tot verblyfplek dien, verskillend wees. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205