BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 242

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Hy wat in die liefde bly, bly in My en Ek in hom

2147 Bly in My, sodat Ek met jou kan verenig. Jou lewe sal `n deurlopende aktiwiteit van liefde wees. Jy moet alles doen as `n saak van innerlike impuls, en hierdie impuls sal liefde wees, die mooiste en heiligste gevoel wat jy moet toelaat om jou te oorheers. Enigiemand wat in liefde leef, is verdiep in My, iemand wat in die liefde leef, bly vir ewig met My verenig, want hy is wat Ek Self is. Hy is liefde, soos wat Ek self liefde is. Dan sal vrede in jou wees, want die huwelik van jou gees het met My plaasgevind, dit is nie meer buite My nie, maar in My, want sy is Myne vir ewig. Dan sal Ek Self met jou wees en waar Ek is, daar moet vrede en liefde en harmonie wees. En as jy in eenheid met My leef, sal jou lewe op aarde nie `n konflik of bekommernis wees nie, want dan sal Ek namens jou veg en jou bekommernisse op My neem, want Ek is lief vir julle, want julle is Myne sedert die begin. Maar eers moet julle julself heeltemal aan My oorhandig, julle moet alles vir My opoffer, julle moet My so liefhê dat julle gewilliglik alles vir My sal opoffer, en julle moet hierdie liefde vir My bewys deur die strewe om julle medemens te behandel op dieselfde manier as wat julle My wil behandel. Ek wil hê dat julle jul liefde vir My sal bewys deur jul liefde vir jul medemens, Dit is My wil dat julle mekaar moet help, dat een mens bereid sal wees om te ly namens `n ander, dat julle mekaar moet dien in liefde, want dan sal julle werke van liefde op aarde geseën word, dit sal lei tot die wonderlikste beloning. Ek sal met julle wees en julle in `n toestand van diepe vrede en stille saligheid plaas. Want dit is die belofte wat Ek aan julle gegee het, en My Woord bly altyd dieselfde "Hy wat in die liefde bly, bly in My en Ek in hom”. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205