BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 248

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wysheid, lig en krag is een

2194 Wysheid is krag, want kennis is lig en lig en krag is soos een. Enigeen wat verstandig is, wat daarom ook sy kennis kan deel, gee lig uit wat die krag van God is, want die ontvanger voel weer die invloei as krag. `n Persoon aan wie kennis meegedeel is, sal homself oortref, want die geestelike krag in hom vermenigvuldig en verminder nie daarna nie, al deel die persoon dit weer. Sy kennis sal voortdurend groei, d.w.s. die een insig sal die ander volg, en een duidelike beeld na die ander sal in hom na vore kom waar dit voorheen duister was, dus `n geestelike leemte. `n Lig is aangesteek wat sy strale in alle rigtings kan stuur sonder om sy glans te verloor, maar wat `n bron van lig kan word as dit weer en weer nuwe vlamme aansteek en dus geestelike duisternis verban waar die lig begin om te skyn. Sodra die mens kundig geword het, sal hy nooit toelaat dat hierdie kennis braak lê nie, maar hy sal hom altyd aangemoedig voel om dit te deel, en dus werk die kennis as krag, want dit forseer die onderwyser om aktief te word. Daarom sal die kundige wesens in die hiernamaals ook hierdie kennis kragtiger wil versprei. Op geen stadium sal die wesens tevrede wees om hierdie kennis alleen te besit nie, maar sal byna met mekaar meeding om hierdie kennis oor te dra.

En dit is die effek van God se krag, wat vloei in die vorm van kennis in alles wat ontvanklik is, of dit die mens op aarde is, of `n entiteit in die hiernamaals wat die sfeer van God se uitstraling van liefde binnegaan en lig en krag ontvang in die vorm van kennis. Dit wat uit God kom sal altyd aktiwiteit stimuleer, want God verwek voortdurend lewe en alles wat lewe is altyd aktief. Geestelike lewe moet dus `n geestelike aktiwiteit wees, dit moet die vloei van liefde en krag uitgee wat sy oorsprong in God as die bron van krag het, en alles binnedring wat voorheen swak en duister was, dit is die wesens waarby alle kennis ontbreek oor God en Sy werk en hulle moet in hierdie kennis ingelei word, want onkunde is `n toestand van onvolmaaktheid en ellende, wat verander moet word in `n toestand van volmaaktheid en salige geluk deur God se mag en heerlikheid te realiseer. Gevolglik dui dit kennis van lig en krag aan. Die toestand van duisternis sal verdryf en verander word in `n toestand van lig en terselfdertyd die gees in staat stel om ook die duisternis in ander wesens te verdryf en om hulle nader aan die lig te bring, en hulle sal gebruikmaak van hierdie vermoë, want hulle kan hulself nie help om aanhoudend aktief te wees nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205