BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 249

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Katastrofe en die nood daarna

2197 Baie groot leed staan die mensdom nog te wagte, as hulle nie die weg na God gaan vind nie. In `n tyd, waarin daar so min aan die goddelike Skepper gedink word, dat Hy ook nie in die bitterste nood aangeroep word nie, neem die gebeure toe, en dan bring die kommer en kwelling van die mense hulle om hul harte tog nog op die ewige Godheid te rig. En tog sal dit ook nie voldoende wees sodat die mense verbinding kan soek met God nie. En dus sal Hy Hom op `n ander manier nader aan die mense moet bring, want sonder God sal hulle vir ewig verlore wees.

Die dag van verskrikking is in aantog en die leed sal nie oorgesien word nie. Want in die nag van verskrikking sal die mense alle verbinding met mekaar verloor en nie een sal van die ander weet of hy `n slagoffer geword het van die katastrofe wat vrees en afgryse teweeggebring het en wat niemand kan ontvlug nie. En dan sal die nood leer bid. Die mense sal vrees vir hul geliefdes en vir hulle eie lewens en hulle sal geen aardse hulp vind nie. En dan sal daar vir hulle net nog die weg na God oorbly en in die aangesig van hulle naderende einde sal hulle dan ook hierdie weg vind.

En God sal almal bystaan wat Hom in die nood gaan aanroep, sodra hierdie aanroep vanuit die diepte van die harte kom en God `n verandering van die wil van die mens sien, want God wil nie totaal vernietig nie, maar opvoedend op die hele mensdom inwerk, omdat hulle andersins nie meer gehelp kan word nie. Maar wat se nood daar na die katastrofe sal kom, daarvan sal die mense hul nog geen voorstelling kan maak nie, want alles sal dan braak lê en net die grootste gedienstigheid sal in staat wees om weer `n toestand te skep wat vir die mense verdraaglik sal wees. Maar slegs min mense sal wil dien. En daarom sal die nood onuitspreeklik groot wees, want die mensdom sal verblind wees en sal nie die sin en die doel van die katastrofe insien waaraan ontelbare mense ten offer geval het nie.

En tog is daar geen ander moontlikheid om die mense terug te bring tot die geloof in God nie. Maar die Heer talm en Sy oneindige Liefde stel die dag nog steeds uit, sodat die mense eers die weg na Hom kan vind en deur die krag van die geloof die grootste leed van hulself kan afwend, want wie vas glo, sal deur die Heer beskerm word en Hy sal hulle Sy Liefde en Barmhartigheid laat toekom. Hy sal hulle in die nood bystaan en Sy Wil sal hulle beskerm, ook in die grootste gevaar.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205